Image, words, magic: A case study of the influence of images on the use of amulets from Egypt and Mesopotamia
Date
2021-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis intends to examine to what degree the use of images on certain objects may have influenced the way in which such artefacts had been used. To this end this thesis utilizes ancient amulets from both Egypt and Mesopotamia as case studies. The iconographic method as adapted by Bonfiglio (2016) is applied throughout. This method allows for a closer examination not only of the amulets, but of the image-function relationship and the visual awareness behind the use of images as well. The corpus of this thesis consists of eight amulets of varying types, functions and origin, with supporting examples provided as additional figures in the body of the text. This allows for the focus of the study to remain with images and their role with regards to the use of these objects rather than the objects themselves.The study concludes that while the interpretation of the image as the determinative factor in the use of the amulet may be valid, the eventual ambiguity as to the validity of this interpretation as well as its opposite, in equal measure, may require further study in order to reach a definitive conclusion.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis is om ondersoek in te stel na die mate van invloed wat die beeldmateriaal moontlik op die gebruik van sekere artefakte kan hê. In hierdie tesis word amulette van Egipte en Mesopotamië as gevallestudies gebruik. Die ikonografiese metode soos aangepas deur Bonfiglio (2016) word in die studie as metode gebruik. Hierdie metode laat ‘n meer indiepte ondersoek van die objekte toe, die verhouding tussen die beeld en die funksie van die amulette, sowel as die vlak van doelbewuste gebruik van die beeld. Die korpus van die studie bestaan uit agt amulette van verskeie tipes, funksies en oorsprong. Ondersteunende voorbeelde word afsonderlik in die teks verskaf. Dit verseker dat die fokus van die studie by die beeld bly en die invloed op die gebruik van die amulette eerder as die amulette self. Die gevolgtrekking van die studie bespreek die grondigheid van die interpretasie dat die beeld bepaal hoe die artefakte gebruik is, maar lig uit dat die teenoorgestelde interpretasie ook moontlik is en dat daar meer ondersoek ingestel moet word om tot ‘n meer beslisde gevolgtrekking te kom.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Amulets, Egyptian, Egypt -- Antiquities, Art, Assyro-Babylonian, Art and mythology, Mythology, Assyro-Babylonian, Art -- History, Amulets, Magic -- Cross cultural studies, Magic, Ancient, Talismans, UCTD