The tragic mask of death : a comparative study of murder in classical tragedies and the New Testament
Date
2023-11-24
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The study into the murders of the New Testament has not taken into consideration the ancient methods of civic punishment. This study aims to reach a better understanding of the methods and motives behind these murders in both the New Testament and the ancient Greek and Latin tragedies. The murders in question are the beheading of John the Baptist, the crucifixion of Jesus, the stoning of Stephen, the killing of Agamemnon, and the poisoning of Creon’s daughter. The murders in the ancient tragedies were intended to be for entertainment, whereas the murders in the New Testament were seen as religious punishments. It was thought that there must be a deeper understanding of the murders and that there must be a driving force behind them. Therefore, each murder was separately analysed to distinguish the motive and ulterior motive behind each murder. It was discovered that there were various motives behind every murder, but the ulterior motive was superior to the motives. This means that each murder in both the New Testament and the classical tragedies was committed due to petty reasons and therefore, can be seen as petty murders.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie van die moorde in die Nuwe Testament het nooit die antieke metodes van publieke teregstellings in ag geneem nie. Hierdie studie beoog om ’n beter insig in die metodes en motiewe agter die moorde in beide die Nuwe Testament en die antieke Griekse en Latynse tragedies te verkry. Die moorde wat ondersoek word is die onthoofding van Johannes die Doper, die kruisiging van Jesus, die steniging van Stefanus, the moord op Agamemnon en die vergiftiging van Creon se dogter. Die moorde in die antieke tragedies het ten doel gehad om te dien as vermaak vir die publiek. Daarteenoor was die moorde in die Nuwe Testament gesien as openbare godsdienstige teregstellings. Die motivering agter die studie is om ’n dieper insig in die moorde te verkry en ook dryfkrag agter elke moord te vind. Vir hierdie rede is elke moord apart geanaliseer om te bepaal wat die motief was asook wat die bymotief agter elke moord was. Daar is gevind daar verskeie motiewe agter elke moord was, maar dat die bymotief die hoof dryfkrag van die motiewe was. Dit beteken dat elke moord in beide Nuwe Testament asook in die klassieke tragedies gepleeg is as gevolg van kleinlike motiewe en daarom word hierdie moorde gesien as kleinlike moorde.

Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2023.