Fluctuations in a melt of flexible polymers with bond-directed dipolar monomers
Date
2006-12
Authors
Amuasi, Henry Emmanuel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: static density and magnetic structure functions of a melt of flexible polymers
whose monomers possess bond-directed dipoles which interact with each other.
In order to observe the effect of screening of the dipolar interaction on the structure
functions we obtain results for cases with and without steric interactions
and also for cases with and without Debye-H¨uckel screening of the dipole moments.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Approximation” RPA) om die statiese digtheids- en magnetiese struktuurfunksies te bereken vir ’n smelt van hoogsbuigsame polimere, waarvan die monomere dipole langs die verbindings besit wat met mekaar in wisselwerking tree. Om die effek van afskerming op die dipolare wisselwerking en die struktuurfunksies te kan waarneem, bepaal ons resultate vir die gevalle met en sonder steriese wisselwerkings en ook vir gevalle met en sonder die Debye-H¨uckel afskerming van die dipoolmomente.

Description
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2006.
Keywords
Monomers, Dipole moments, Polymer melting, Polymer solutions, Polymers, Theses -- Physics, Dissertations -- Physics