Ice sheet deformation in the Table Mountain group, Western Cape
Date
1970-05
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT:
The Lower Paleozoic glaciogenic sediments of the Table Mountain Group
are interpreted as the result of two ice sheet advances into the active Table
Mountain embayment. Subglacial deformation during the first advance
gave rise to the Fold Zone. Macro- and micro-fabric data of deformed and
undeformed sediments provide valuable constraints on the interpretation of
the rheology of sediment transport media and the contemporaneously deformed
sediments.
It is shown that the structural characteristics of the Fold Zone are consistent
with the progressive infill of the Table Mountain embayment by an ice sheet.
The distribution, size and geometry of the folds are dependent on the effective
load of the ice sheet and the type and direction of ice sheet flow; compressive
and extending flow resulted in pure shear and simple shear deformation
respectively.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die glasiogene sedimente van die Onder-Paleosolese Tafelberggroep word verklaar as die sedimentasie-produk van twee ysplaatbewegings in die aktiewe Tafelberginham. Die Plooisone word geassosieer met onderysplaatdeformasie tydens die eerste ysplaatbeweging. Die rheologie van die sedimentasietransportmedia en die gedeformeerde sedimente van die Plooisone is ondersoek deur gebruik te maak van maakselanalises. 'n Model is opgestel waarvolgens die struktuur van die Plooisone ooreenstem met die progressiewe opvulling van die Tafelberginham deur 'n ysplaat. Hiervolgens is die verspreiding, grootte en geometrie van die plooie 'n funksie van die effektiewe ysplaatbelading en tipe en rigting van ysplaatvloei; kompressiewe en verlengingsvloei het oorlangse en eenvoudige skuifskeurvervorming respektiewelik veroorsaak.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 1970.
Maps may be of poor quality due to digitisation process.
Maps may be of poor quality due to digitisation process.
Keywords
Folds (Geology) -- South Africa -- Western Cape, Geology -- South Africa -- Western Cape, Table Mountain Group (South Africa), Rock deformation -- South Africa -- Westerns Cape, Ice sheets -- South Africa -- Western Cape