Suggestopaedie als alternative Methode in der aktuellen Diskussion zu Fremdsprachenmethoden : Theorie und Praxis im sudafrikanischen DaF-Kontext
Date
2013-12
Authors
Britz, Lize
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The following thesis aims to contribute to the field of teaching German as a foreign language. It investigates the evolutionary history of Suggestopaedia, an alternative teaching method which originated during the late 1970s. The Bulgarian psychiatrist, Dr. Georgi Lozanov, discovered that relaxation and a stress-free environment promote both accelerated learning and memory retention. Further research proves that the combined elements and techniques of this method play a significant role to positively manipulate brain activity as well as individual perceptions, which could eventually result in the development of the personality. The author of this study analyses both the contributions and shortcomings of Suggestopaedia, reporting from personal experience gathered while teaching at a university in South Africa, and subsequently suggests an altered version of the suggestopaedic teaching ways. Various foreign language teaching methodologies are examined and evaluated while the main focus remains on Suggestopaedia and its principle of holistic learning. By exploiting the eclectic aspects of the suggestopaedic teaching method, this thesis investigates to what extent selected elements of different conventional methods can be integrated into Suggestopaedic teaching. Thereby the author ultimately proposes a holistic, enriched and modernized variant of Lozanovs Suggestopaedia for the teaching of German at schools in South Africa, by demonstrating practical examples executed at a private school.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis poog om ʼn bydrae te lewer tot die gebied in die onderrig van Duits as ʼn vreemdetaal. Dit ondersoek die evolusionêre geskiedenis van Suggestopedie wat as „n onderrigmetode in die laat 1970‟s ontstaan het. Die Bulgaarse psigiater, dr. Georgi Lozanov, het bevind dat „n ontspanne en stresvrye omgewing beide versnelde leer en geheue retensie bevorder. Verdere navorsing toon dat die gekombineerde elemente en tegnieke van hierdie metode „n betekenisvolle rol speel om brein-aktiwiteit positief te manipuleer en individuele persepsies positief te beïnvloed, wat ten slotte ʼn persoonlikheidsontwikkeling tot gevolg kan hê. Die skrywer van hierdie studie analiseer sowel die bydrae asook die tekortkominge van Suggestopedie aan die hand van persoonlike ervaring wat versamel is tydens onderrig aan „n Suid-Afrikaanse universiteit. Hieruit word dan „n gewysigde weergawe van suggestopediese onderrig voorgestel. Verskeie vreemdetaal-onderrigmetodes word ondersoek en geassesseer, terwyl die fokus steeds op Suggestopedie en die beginsel van holistiese leer bly. Deur gebruik te maak van die eklektiese aspek van die suggestopediese leermetode, ondersoek die skrywer tot watter mate geselekteerde elemente van verskillende konvensionele metodes geintegreer kan word met Suggestopedie. Met bogenoemde navorsing inaggeneem, stel die skrywer gevolglik „n holistiese, verrykte en gemoderniseerde weergawe van Lozanov se Suggestopedie voor, aan die hand van praktiese voorbeelde wat by „n privaatskool toegepas is.

Description
Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013.
Keywords
German language -- Study and teaching -- Foreign speakers, Second language acquisition, Mental suggestion, Language and languages -- Study and teaching, Dissertations -- Modern foreign languages, Theses -- Modern foreign languages