A comparative analysis of Namibia’s peacemaking role in the Southern African Development Community region : the case of the Democratic Republic of Congo and Angola
Date
2012-12
Authors
Amupanda, Job Shipululo Kanandjembo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Conflicts are a prevalent phenomenon in Africa. Of major wars after the Second World War, many occurred on the African continent. Families go to bed not sure of seeing one another on the following day. Conflicts and the lack of peace in Africa have been correctly identified as a major obstacle on the emancipation path that the African masses tread from poverty, underdevelopment and much want. Africa thus needs to take conflict resolution and the maintenance of peace on the continent seriously.
One cannot, in any way, attempt to solve something that one does not understand. Research is, thus, important in the search for a peaceful Africa. In expression of such sentiments, the current study was undertaken to gain an understanding of peacemaking in the Southern African Development Community (SADC) region. The study seeks to make a comparative analysis of Namibia’s peacemaking role in this region. Such was wanting or minimal in the literature on Namibia. The study considered two case studies, those of the Democratic Republic of Congo (DRC) and Angola.
The study found that Namibia is not only an active participant in SADC peacemaking, but it has contributed to the return of peace and stability in the region; the country played an important role in peacemaking in both the DRC and Angola. It found various similarities and differences between the two case studies. It was established that Namibia takes a twofold approach to peacemaking for it engaged in both diplomatic and military actions. Additionally, the study found that Namibia’s peacemaking role, in the cases considered, was conducted in a secretive manner. This is to say that the approach was somewhat secretive albeit becoming public knowledge later. While all cases are regarded as successful in terms of objectives vis-
à-vis results analysis, the study found that the Angolan peacemaking was more successful than the DRC.
This comparative analysis is, therefore, presented for those seeking to understand Namibia’s peacemaking in the region and also as a basis for future studies.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Konflik is ʼn algemene verskynsel in Afrika. Van die grootste oorloë sedert die Tweede Wêreldoorlog het op die Afrikavasteland plaasgevind. Gesinne gaan saans bed toe sonder om te weet of hulle mekaar die volgende dag sal sien. Konflik en die gebrek aan vrede in Afrika word met reg bestempel as ʼn groot struikelblok vir die Afrikamassas se bevryding van armoede, onderontwikkeling en uiterste gebrek. Afrika behoort dus erns te maak met konflikbeslegting en die handhawing van vrede op die vasteland. Tog kan ʼn mens nie eintlik iets probeer oplos indien jy dit nie volkome begryp nie. Navorsing is dus belangrik in die strewe na ʼn vreedsame Afrika. Hierdie studie is derhalwe onderneem om ʼn begrip te bied van vredestigting in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap- (SAOG-)streek. Meer bepaald bied die ondersoek ʼn vergelykende uiteensetting van Namibië se rol in vredestigting in die SAOG-streek – ʼn onderwerp waaroor daar tot dusver weinig, indien enigiets, in literatuur oor Namibië te vinde was. Die studie ondersoek twee gevallestudies, naamlik die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en Angola. Die navorsing bevind dat Namibië nie net ʼn aktiewe deelnemer aan SAOG-vredestigting is nie, maar ook tot die herstel van vrede en stabiliteit in die streek bygedra het; die land het ʼn belangrike rol in konflikbeslegting in sowel die DRK as Angola gespeel. Verskeie ooreenkomste en verkille tussen die twee gevallestudies het uit die navorsing na vore gekom. Dit blyk dat Namibië ’n tweeledige benadering tot vredestigting volg: Die land onderneem diplomatieke sowel as militêre optrede. Verder het die studie bevind dat Namibië sy rol as konflikbeslegter in die twee gevalle wat ondersoek is op ’n skugter manier vervul het. Dit is om te sê dat die benadering was ietwat geheimsinnig al is dit besig om openbare kennis later. Hoewel alle gevalle as geslaagd beskou kan word aan die hand van die oogmerke en die uiteindelike uitkomste, het die studie bevind dat vredestigting in Angola geslaagder was as in die DRK. Hierdie vergelykende uiteensetting word dus aangebied vir diegene wat Namibië se benadering tot vredestigting in die streek wil verstaan, en dien terselfdertyd as grondslag vir toekomstige studies.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012.
Includes bibliography
Includes bibliography
Keywords
Namibia -- Politics and government -- 1990-, Namibia -- Foreign relations, Comparative politics, Theses -- Political science, Dissertations -- Political science, Political stability -- Angola -- Case study, Political stability -- Democratic Republic of Congo -- Case studies, Peace-building, Namibian -- Angola, Peace-building, Namibian -- Democratic Republic of Congo