Gekombineerde skool- en openbare biblioteke : 'n moontlike oplossing vir plattelandse gebiede
Date
1993-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The possible combination of school and public libraries in rural areas is the main
theme of the dissertation. Both the school and public libraries serve the
community; the school library solely for use by the school and the public library
for the use of the broader community.
Although there are two functioning libraries in country towns there are still
underprivileged communities who have unsatisfactory or even no library facilities.
Research on the needs of these areas is essential, community development being
the most important contribution which can be provided by the library, to the
underprivileged.
The research centres on the main problem: whether there is any justification for
two libraries with roughly the same objectives in any small town. Possible
negative factors, such as a poor economic climate, a decline in the number of
school pupils, the depopulation of rural areas and insufficient library facilities must
be taken into account for the efficient functioning of both libraries.
Combined libraries can be a solution. Reasons for the establishment of combined
libraries are amongst others; rationalization, financial saving, sufficient library
facilities and the provision of improved services. Combined libraries could function
in the rural areas in existing library buildings or newly-erected structures and
provide a service to both the uninformed user in a strange, new environment, as
well as to the more experienced seeker of knowledge.
Country towns and districts in the Western Cape were defined as the chosen area
for research. The circle is drawn closer with the specific target being combined
schools, for example, the combination of both a primary school and high school
component on the same site. The custom of combined institutions has thus
already been accepted in these towns. The dissertation initially reviews the role of existing schObl and public libraries in
rural areas. The aims and functions of both types of libraries are discussed and
compared and similarities and differences are noted. Each existing school and
public library is evaluated to on its own standards. Both the libraries must
therefore meet these requirements to be successful. The criteria whereby these
libraries are judged are: [i] management and control, [ii] stock, [iii] staff, [iv] library
hours and [v] accommodation. All aspects of both types of libraries are discussed
thoroughly and all advantages and disadvantages are investigated. A schoolpublic
library must, therefore, meet certain standards to succeed in the role of a
combined library.
Following on an in-depth discussion of two existing libraries in a rural area, the
research shifts to combined libraries in certain foreign countries, namely Australia,
Canada, the United States of America and Sweden. The African State, Malawi,
is also used as an example of a country with a developing community.
Comparisons are made between factors in local and foreign countries and
conclusions are drawn.
The emphasis moves on to a new situation where a newly-planned, combined
library on the school grounds is proposed. Such a library, known as Model A,
should serve .a community where no school or public library exists. The highest
priority is afforded to the pupil and facilities for studying, as well as an instruction
area are provided.
Model A, is compared to Model B, which represents the school library as a
combined library and Model C, which represents the public library as a combined
library.
Combined libraries in the rural areas will provide the communities and schools with
these advantages: [iJ more effective accommodation, [iiJ a larger stock, [iiiJ
professional staff and [ivJ longer library hours. Together, these advantages should
successfully provide rural areas with an effective community service.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Moontlike gekombineerde skool- en openbare biblioteke in plattelandse gebiede is die hooftema van die verhandeling. Die skool- en openbare biblioteek staan in diens van die gemeenskap; die skoolbiblioteek slegs in diens van die skool en die openbare biblioteek in diens van die he Ie gemeenskap. Nieteenstaande die feit dat daar twee biblioteke op plattelandse dorpe bestaan, is daar ook minderbevoorregte gemeenskappe waar daar onvoldoende of geen bibiioteekfasiliteite is nie. Navorsing oor die behoeftes van die gebied is noodsaaklik en gemeenskapsontwikkeling is die grootste bydrae wat die biblioteek aan die agterblewenes kan lewer. Die navorsing sentreer rondom die kernprobleem of daar enige regverdiging bestaan vir twee biblioteke met min of meer dieselfde doelstellings op 'n klein plattelandse dorp. Om die pligte en funksies van albei biblioteke na te kom is daar faktore soos swak ekonomiese toestand, dalende leerlingtalle, ontvolking van die platteland of onvoldoende biblioteekfasiliteite wat 'n stremmende invloed mag he. Gekombineerde biblioteke kan 'n oplossing wees. Redes vir die totstandkoming van 'n gekombineerde biblioteek is onder andere rasionalisering, besparing, voldoende biblioteekfasiliteite en beter dienslewering. Gekombineerde biblioteke kan funksioneer op die platteland in bestaande biblioteekgeboue en in nuutbeplande geboue en kan diens lewer aan die oningeligte gebruiker wat die biblioteek nog vreemd vind asook aan die ervare inligtingsoeker. , As afgebakende terrein vir die navorsing is plattelandse dorpe en distrikte van Wes- Kaapland gekies. Die kring is nog nouer getrek deur kleiner dorpe met gekombineerde skole, dit wi! se, een skool wat 'n laerskool- en 'n hoerskoolafdeling op dieselfde gronde akkommodeer, uit te sonder. Die idee van gekombineerdheid het dus al op hierdie dorpe posgevat. Hierdie verhandeling bespreek eerstens die rol van die bestaande skool- en openbare biblioteke in plattelandse gebiede. Die doelstellings en funksies van albei tipes biblioteke word bespreek en vergelyk. Ooreenkomste en verskille word xviiaangetoon. Elke bestaande skool- en openbare biblioteek is ook aan die hand van standaarde ge-evalueer. Albei biblioteke moet daarin slaag om hul rol sinvol te vervul. Aspekte waaraan die twee biblioteke gemeet word is [i) bestuur en beheer, [ii] voorraad, [iii] personeel, [iv] biblioteekure en [v] akkommodasie. Die faktore is deeglik bespreek en daar word gekyk na die voor- en nadele van albei biblioteektipes. Die skool- en openbare biblioteek moet dus aan bepaalde voorvereistes voldoen om in sy rol as gekombineerde biblioteek te voldoen. Na die volledige bespreking van twee bestaande biblioteke op die platteland is ondersoek ingestel na gekombineerde biblioteke in enkele lande oorsee; dit is Australie, Kanada, Verenigde State van Amerika en Swede. Die Afrika-staat, Malawi, word ook as voorbeeld gebruik van 'n land met 'n ontwikkelende gemeenskap. Plaaslike omstandighede is met die van oorsee vergelyk en afleidings is gemaak. Die klem word verskuif na 'n nuwe situasie waar 'n nuutbeplande gekombineerde biblioteek op die skoolgronde voorgestel word. Die nuwe voorstelling, bekend as Model A, sal 'n gemeenskap bedien waar geen skool- of openbare biblioteek bestaan nie. Die hoogste prioriteit word verleen aan die skoolgaande kind en studiefasiliteite en 'n onderrigarea word voorsien. Model A word vergelyk met Model 8, wat die skoolbiblioteek as gekombineerde biblioteek voorstel en Model C, wat die openbare biblioteek as gekombineerde biblioteek voorstel. Die voordele van gekombineerde biblioteke in hierdie plattelandse gebiede sal aan die gemeenskap en die skool die volgende pertinente voordele bied: beter akkommodasie, 'n groter voorraad, professionele personeel en langer diensure. Met hierdie voordele behoort doeltreffende gemeenskapsdiens op die platteland suksesvol te wees.

Description
Proefskrif (Ph. D.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1994.
Keywords
Public libraries, School libraries, Community-school libraries, Dissertations -- Library and information science