The right to adequate housing : making sense of eviction procedures in the context of rental housing after Ndlovu V Ngcobo

Date
2004-12
Authors
Louw, Jacobus Francois
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: South Africa must address the need for adequate housing. Since democracy in 1994, the government has promulgated a number of acts to achieve the goal of adequate housing for all. These include the Prevention of Illegal Eviction from and Unlawful Occupation of Land Act (PIE) and the Rental Housing Act (RHA). The problem for the courts is knowing when to apply each act. To reach the goal embodied in the constitutional right of adequate housing for all, the government has invested R18 billion in housing since 1994. Despite this, the need for housing has escalated. The RHA, in which the legislature tried to create a balance between the rights of landlords and tenants, followed. This was done in order to alleviate some of the pressure to ensure access to land, which rests solely on the shoulders of the government. The legislature tried to create a sphere into which private investors would want to invest their money. A number of recent cases dealing with tenants who defaulted on their rentals and the landlord's capacity to effect eviction raised awareness about the existing inadequacies of the law in this particular field. In a Supreme Court of Appeal ruling, the court found that when a landlord wants to evict a defaulting tenant the time-consuming and costly procedure of PIE should be used. The assumption underlying this study is that PIE should not be applicable in cases of evicting a defaulting tenant. The rights and duties of the various parties involved in rental housing therefore need to be examined. The main aim is, however, to ascertain which procedure should be employed when obtaining an eviction order against a party holding over and what the effects are when the most appropriate eviction procedure is not used. A well-regulated relationship would ensure the best balance of interest for the landlord, tenant and the government by creating a market in which a landlord could make money out of letting and more tenants could obtain adequate housing through renting. A further assumption is that the rei vindicatio should be used when having a defaulting tenant evicted. It offers an alternative procedure that does not undermine the objectives of the housing legislation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika ervaar tans 'n probleem met die verskaffing van behuising vir almal. Sedert die land se verwerwing van demokrasie in 1994 het die wetgewer 'n hele reeks wette aangeneem om die probleem op te los, ondermeer die Wet op Huurbehuising en die Wet op die Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onregmatige Okkupasie van Grond (hierna verwys as PIE). Die howe ondervind soms probleme wanneer daar bepaal moet word wanneer 'n spesifieke wet van toepassing behoort te wees en wanneer. Ten spyte van die R18 miljard wat die regering reeds bestee het aan armes sonder huise, het die getal mense wat sonder geskikte behuising woon gegroei. Die wetgewer het deur die promulgasie van die Wet op Huurbehuising gepoog om 'n mark te skep waarin daar behuising verskaf sal word in die vorm van huurbehuising. Terselfdertyd sal die privaatsektor baie nodige geld in die huurmark kan investeer. Onlangse regsspraak in die verband dui daarop dat daar nog baie leemtes bestaan veral met verwysing na uitsetting. Na 'n resente Appelhof beslissing sal die verhuurder van die meer tydrowende en duurder prosedures in PIE gebruik moet maak om 'n persoon uitgesit te kry. Die onderliggende aanname is dat PIE nie van toepassing behoort te wees wanneer 'n verhuurder 'n huurder wat agterstallig is met die huur wil uitsit nie. Die regte van beide huurder en verhuurder word gevolglik bestudeer. Die hoof-oogmerk van die studie is egter om vas te stel watter uitsettingsprosedure die beste sal wees en wat die gevolge sal wees indien die prosedure nie gebruik word nie. 'n Goed gereguleerde huurmark sal sorg dat huurders genoegsame beskerming geniet, dat die verhuurder geld sal kan maak uit die huurmark en dat die regering se druk tot 'n mate verlig word. 'n Verdere aanname is dat die prosedure vir die rei vindicatio die korrekte prosedure is om te gebruik om 'n huurder wat versuim om sy/haar huur te betaal uit te sit. Die rei vindicatio word gevolglik bestudeer en daar word getoon dat die prosedure aansienlik van die van PIE verskil. Dit bied 'n alternatief en is nie van so aard dat dit die behuisings wetgewing se oogmerke belemmer nie.
Description
Thesis (LLM (Law))--University of Stellenbosch, 2004.
139 leaves printed on single pages, preliminary pages i-ix and numbered pages 1-130. Includes bibliography.
Digitized at 600 dpi grayscale to pdf format (OCR), using a Bizhub 250 Konica Minolta Scanner.
Keywords
Citation