Die sielkundige kontrak : wedersydse verwagtings tydens die aanvangsfase van militêr-akademiese studies
Date
1996-06
Authors
Beukes, J. A.
Vos, H. D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournal
Abstract
The psychological contract: Mutual expectations during the join-up phase of military-academical studies. In order to determine the expectations of both the potential students of the Military Academy and the Military Academy itself, Kotter's expectation questionnaire was completed on 66 first year students and staff members of the Military Academy. Significant differences were found between the expectations of the students and the expectations of the organisation (as represented by those as staff members). The results also indicated significant differences between students with high expectations and those with low expectations in respect of work satisfaction and career expectations.
Ten einde voornemende militêre studente en die Militêre Akademie se verwagtings te bepaal, is 'n verwagtingsvraelys van Kotter op 66 eerstejaarstudente en staflede, verbonde aan die Militêre Akademie, geadministreer. Dit blyk uit die ondersoek dat beduidende verskille tussen studente se verwagtings en die organisasie se verwagtings (soos beliggaam in die van staflede) bestaan en dat daar beduidende verskille tussen studente met hoe verwagtings en studente met lae verwagtings ten opsigte van werkstevredenheid en loopbaanverwagtings bestaan.

Description
The original publication is available at http://www.sajip.co.za
Keywords
Psychological contract, Stellenbosch University. Faculty of Military Science, Students -- Expectations
Citation
Beukes, J.A. & Vos, H.D. 1996. Die sielkundige kontrak : wedersydse verwagtings tydens die aanvangsfase van militêr-akademiese studies. SA Journal of Industrial Psychology, 22(2):32-37. doi:10.4102/sajip.v22i2.608.