An exploration and description of rural rehabilitation service model in the Mbhashe Municipality, Amathole district in the Eastern Cape Province of South Africa : a pilot study
Date
2020-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Background: People with disabilities are still disadvantaged in accessing health and rehabilitation services, especially those who reside in rural areas, despite the available policies. Rehabilitation is one of the components of Primary Health Care (PHC) but it remains excluded and poorly understood in PHC programmes. Despite available policies to address rehabilitation for people with disabilities (PWDs), PWDs still have difficulty accessing the rehabilitation services. Rehabilitation remains:
•excluded and poorly understood in PHC programmes,
•fragmented and uncoordinated with services inaccessible to some parts ofsociety especially in the rural context compared to urban counterparts,
•dominated by the medical model and institutionalization of services, and
•questionable in terms of relevance of services as there is less involvement,guidance and support from communities where these rehabilitation servicesare being provided.
Aim of the study: To explore and describe rehabilitation services rendered in a rural setting of Mbashe municipality in the Eastern Cape Province in South Africa.
Study objectives: To describe the rehabilitation and health services in the selected area; to identify the key role players for rehabilitation services in this area (both community-based and institution-based); to describe the rehabilitation pathways available within the health facilities and the community; to explore the challenges experienced by all role players delivering rehabilitation services in the study area; to determine the perceptions of people with disabilities with regards to the current model of rehabilitation in the study area; and, to make recommendations for addressing the challenges with regard to rehabilitation services in the study area and the existing rehabilitation model.
Method: A qualitative exploratory and descriptive study design was implemented to describe the rural rehabilitation service model in the Mbashe Municipality in the Amathole District in the Eastern Cape Province of South Africa. Four areas out of nine (Gusi, Hobeni, Nkanya and Xhora) were conveniently selected in the study setting. In-depth interviews were conducted with Health Professionals from the District hospital (Madwaleni). Semi-structured interviews were conducted with the community representatives inclusive of, the Clinic Nurse Practitioner (one from each of the clinics in four selected areas); The Chief/Chieftain (one from each area in four selected areas); and a person with a disability, a representative of persons with disabilities. Focus group discussions (a group from each area) were conducted with persons with disabilities their families and their communities.
Instruments used for developing interviewing schedules for data collection were based on Kaplan’s Framework of Organisational Capacity, (1999) and the Wheel of Opportunities (Lorenzo & Sait, 2000). These instruments were used interchangeable to address the objectives of the study. Qualitative methods of data analyses were applied whereby segments of data were broken down into manageable categories which were later grouped and subjected to content analysis to identify emerging themes.
Findings: Themes that emerged from interviews conducted with health professionals, communities and focus group discussions with persons with disabilities revealed that the current model of rehabilitation was institution-based. Participants in rehabilitation services, though aware of available health and rehabilitation services, experienced their main challenge in gaining access to these services. One of the main challenges was related to transport to gain access to health and rehabilitation services. Home visits were not part of the rehabilitation services and this limited rehabilitation professionals in understanding about home and cultural situations of their patients. Rehabilitation goals were not fully met with one of the highest goals of rehabilitation – which is community participation – was not met by persons with disabilities in their rehabilitation process.
Conclusion: The study findings indicated a need for the development of a rehabilitation model that will be accessible and will provide an opportunity for participation as well as integration of persons with disabilities with their families as well as their communities. Community-based rehabilitation was seen as a suitable rehabilitation service model for this rural community.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Persone met gestremdhede, veral die wat in landelike areas woonagtig is, ondervind steeds probleme ten opsigte van toegang tot gesondheidsorg, ten spyte van beskikbare beleid. Rehabilitasie is een van die komponente van primêre gesondheidsorg (PGS). Dit word egter uitgesluit en swak verstaan in PGS programme. Ten spyte daarvan dat beleidsdokumente wat fokus op die insluiting van persone met gestremdhede beskikbaar is sukkel persone met gestremdhede steeds om toegang tot rehabilitasiedienste te verkry. Rehabilitasie is steeds: • Uitgesluit van en swak verstaan in PGS programme; • Gefragmenteered en ongekoordineerd, met dienste wat ontoeganklik is vir sommige groepe, meer spesifiek so in landelike areas as in stedelike gebiede; • Oorheers deur die mediese model en institusionalisering van dienste; • Die relevansie van rehabilitasiedienste kan bevraagteken word omdat betrokkenheid, leiding en ondersteuning vanuit die gemeenskappe waar die dienste aangebied word beperk is. Doel van die studie: Om rehabilitasie dienslewering in die landelike Mbashe munisipaliteit in die Oos-Kaap Provinsie te ondersoek en beskryf. Studie doelstellings: Om rehabilitasie en gesondheidsorg in die studie area te beskryf; om die sleutel rolspelers vir rehabilitasiedienste (gemeenskapsgebaseerd sowel as in hospitale) in die area te identifiseer; om die rehabilitasie roetes wat in die gemeenskap en gesondheidsorg fasiliteite beskikbaar is te beskryf; om die uitdagings wat alle rolspelers tydens die lewering van rehabilitasiedienste ervaar te ondersoek; om vas te stel wat persone met gestremdhede se persepsies van die huidige model van rehabilitasie in die studie area is; om aanbevelings te maak wat die uitdagings met betrekking tot rehabilitasiedienste en die bestaande rehabilitasiemodel in die studie area aanspreek. Metodologie: `n Kwalitatiewe, eksploratiewe, beskrywende studie was gedoen om die rehabilitasiediens model in die Mbashe Munisipaliteit in die Amathole distrik in die Oos-Kaap Provinsie van Suid Afrika te ondersoek. Vier van die nege areas (Gusi, Hobeni, Nkanya and Xhora) in die groter studie area was geselekteer deur `n gerieflikheids steekproef. In diepte onderhoude was gevoer met gesondheidswerkers van die distrik hospitaal (Madwaleni). Semi gestruktureerde onderhoude was met gemeenskapsverteenwoordigers, insluitende vier geregistreerde verpleegkundiges, een van elkeen van die vier klinieke in elk van die geselekteerde areas; die vier hoofde van die areas; `n persoon met `n gestremdheid, en `n verteenwoordiger van persone met gestremdhede gevoer. Fokus groep besprekings, een per area, was gedoen met persone met gestremdhede, hulle families en hulle gemeenskappe. Die instrumente wat gebruik was tydens die ontwikkeling van onderhouds skedules was gebaseer op “Kaplan`s Framework of Organisational Capacity, (1999)” en die “Wheel of Opportunities” (Lorenzo & Sait 2000). Beide instrumente was gebruik om die studie doelstellings te bereik. Bevindinge: Temas wat na vore gekom het uit die onderhoude met gesondheidswerkers, gemeenskappe en in die fokus groep besprekings met persone met gestremdhede het onthul dat die huidige model van rehabilitasie in institusies gebaseerd was; deelnemers was bewus van die beskikbare gesondheids- en rehabilitasiedienste, maar het probleme ondervind om toegang tot die dienste te verkry. Een van die grootste uitdagings was `n gebrek aan vervoer. Tuisbesoeke het nie deel uitgemaak van die rehabilitasiediens nie en dit het daartoe gelei dat rehabilitasie diensverskaffers `n beperkte begrip gehad het van die kulturele situasie van hulle pasiënte. Rehabilitasie doelstellings was nie ten volle bereik nie. Een van die belangrikste doelstellings van rehabilitasie, gemeenskaps integrasie, was nie bereik deur persone met gestremdhede tydens the rehabilitasie proses nie. Samevatting: Die bevindinge van die studie dui daarop dat dit nodig is om `n rehabilitasie model te ontwikkel wat toeganklik is en die geleentheid sal bied vir deelname en integrasie van persone met gestremdhede in hulle families en gemeenskappe. Gemeenskapsgebaseerde rehabilitasie was gesien as `n geskikte rehabilitasiediens model vir hierdie landelike gemeenskap.

Description
Thesis (MHumanRehabSt)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
People with disabilities -- Services for -- Amathole District Municipality (South Africa) -- East London (South Africa), Health services accessibility -- Amathole District Municipality (South Africa) -- East London (South Africa), People with disabilities -- Rehabilitation -- Amathole District Municipality (South Africa) -- East London (South Africa), Hospitals -- Rehabilitation services -- Amathole District Municipality (South Africa) -- East London (South Africa), UCTD