Liturgie en versoening, die inkulturasie van rituele van versoening in Suid-Afrika : 'n ondersoeksvoorstel
dc.contributor.advisor | Post, P. G. J. | en_ZA |
dc.contributor.author | Wepener, Cas | |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology & Missiology. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2012-08-27T11:34:42Z | |
dc.date.available | 2012-08-27T11:34:42Z | |
dc.date.issued | 2000-03 | |
dc.description | Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2000 | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: As a multidisciplinary liturgical scientific research project, all seven existing methods within the field of Liturgy will be used. These seven methods are namely: liturgy as book; a depth approach; the integral approach; primary and secondary sources; designation and appropriation; contextual: anthropological and cultural; as well as present, past, continuity and discontinuity, future. These seven approaches will form the matrix of the research that will be steered/directed by the researcher himself by means of interference, a so-called tamed intuition and the Bible as critical-normative source. As indicated in the title of the research proposal, the dynamic concept of inculturation will play a vital role throughout the course of the research. Since the research will be done with the intention of liturgical inculturation, the dynamic of cult and culture, as well as the time aspect of continuity and discontinuity, must be brought into account. It follows that a number of main parts will have to be opened, of which three parts have already been opened to serve as an example in this research proposal. These main parts are firstly a chapter on inculturation, secondly a chapter on ritual theory and also a chapter on the history of rituals of reconciliation within the Christian tradition. These three main parts will be opened again from a South African perspective in the final research, but will also be supplemented with a part on the theology of reconciliation, and a recent contextual analysis by means of participatory observation! ethnography. Throughout the proposed research the matrix will be applied to each chapter individually, and then on everything as a whole. The whole process will be steered by the concepts interference and quality of ritual in order to see what lines of force or series of qualities can be distilled from the process. As a whole the research will serve the initial question, namely:" How a better inculturated repertoire of rituals of reconciliation can be attained?" On this basis the research aims at making a contribution towards the so-called liturgia condenda (liturgy in process/formation), working towards the goal that the current liturgical formation in South Africa, and specifically within the Dutch Reformed Church, will take place in a theologically and anthropologically justifiable fashion. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: As multidissiplinere liturgiewetenskaplike ondersoek, sal van al sewe bestaande ondersoekswyses binne die liturgiewetenskap gebruik gemaak word, te wete liturgie as boek; In diepte benadering; die integrale benadering; primere- en sekondere bronne; benoeming en toe-eiening; kontekstueel: antropologies en kultureel; en hede, verlede, kontinuiteit en diskontinuiteit, toekoms. Hierdie sewe benaderings sal die matriks van die ondersoek vorm wat deur die ondersoeker self deur middel van interferensie, 'n sogenaamde getemde intuisie en die Bybel as krities-normatiewe bron gestuur sal word. Soos blyk uit die titel van die ondersoek, word daar vera! gewerk met die dinamiese begrip inkulturasie. Synde die ondersoek gedoen word met die oog op liturgiese inkulturasie, moet die dinamiek van liturgielkultus en kultuur, asook die tydsapek van kontinuiteit en diskontituiteit met die liturgiese tradisie wat deur die begrip inkulturasie opgeroep word, in berekening gebring word. In hierdie ondersoeksvoorstel is drie van die vyf beoogde hoofdele a! eksemplaries oopgemaak, naamlik inkulturasie, ritualiteit en geskiedenis van versoeningrituele in die Christelike tradisie. Hierdie drie hoofdele sal in die finale ondersoek weer vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief oopgemaak word, en aangevul word met 'n resente kontekstuele analise met behulp van deelnemende observasie geng op versoeningrituele, asook In teologiese hoofstuk oor die begrip versoening. Die matriks sal deurgaans op al vyf dele toegepas word, eers op elkeen afsonderlik en daarna op alma! saam. Hierdie proses sal deur middel van interferensie en kwaliteite van ritueel plaasvind om te sien watter kraglyne en reekse kwaliteite afgelei kan word uit die proses. As 'n geheel staan die proses in diens van die inisiele vraagstelling, "Hoe 'n beter geinkultureerde rituele repertoire van versoening verkry kan word?". Sodoende wil die ondersoek 'n bydrae lewer tot die liturgia condenda (liturgie in wording), om mee te werk aan die ideaal dat die huidige liturgiese vormgewing in Suid-Afrika, maar spesifiek ook in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, op In teologies en antropologies verantwoorde wyse geskied. | af_ZA |
dc.format.extent | 111 pages | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/51819 | |
dc.language.iso | af_ZA | af_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Reconciliation -- Religious aspects -- Christianity | en_ZA |
dc.subject | Liturgics | en_ZA |
dc.subject | Ritual | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Theology | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Theology | en_ZA |
dc.subject | Dissertations -- Practical Theology and Missiology | en_ZA |
dc.subject | Theses -- Practical Theology and Missiology | en_ZA |
dc.title | Liturgie en versoening, die inkulturasie van rituele van versoening in Suid-Afrika : 'n ondersoeksvoorstel | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- wepener_liturgie_2000.pdf
- Size:
- 32.59 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: