Beyond secession : a critical analysis of the comprehensive peace agreement and the peace process in Sudan
Date
2013-03
Authors
Amdahl, Lars Kjeang
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: One of Africa’s longest civil wars ended for the second time in 2005, when the leaders of the government of Sudan and Sudan People’s Liberation Movement and Army signed the Comprehensive Peace Agreement. This action initiated an interim period which culminated with a referendum for the people of Southern Sudan, to decide if they wanted unity or to secede from the north. Through using theories of power sharing and secession this thesis argues that the Sudanese conflict is not resolved after the referendum in South Sudan. The focus of this thesis is to illustrate how the first peace agreement in 1972 failed to deal with root causes and to implement structures that would be acceptable for that part of the population which did not identify with the central elite. Lessons from this process are integral to understand why the secession does not provide the autonomy and prospects of peace that the South and the negotiators intended. This study will provide a thorough assessment of the process from the failure of the Addis Ababa Agreement in 1972 to the making of- and contents of the Comprehensive Peace Agreement in 2005. Although there are many positive aspects to the recent agreement, this study will reveal how the North will keep asserting its dominance through controlling the oil sector and using the unresolved border areas for political gain. In addition, the new structure has changed power structures in both areas, which has left many opposing groups in Sudan in a worse situation than before; thus, the further marginalized people in Darfur, the Nuba Mountains and the Blue Nile are the real losers in the post-CPA era. As often portrayed, the peace in South Sudan does not only depend on development, but on external influence from the region and especially their relationship with the regime in Khartoum, despite the construction of an autonomous state.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van Afrika se langs durende burgeroorloë het vir die tweede keer geëindig in 2005, toe die regering van Soedan en die Soedanese Burgelikke Vryheidsbeweging en Weermag die Comprehensive Peace Agreement (CPA) onderteken het. Hierdie ooreenkoms was die begin van 'n interim-tydperk wat uitgeloop het op ‘n referendum vir die bevolking van Suid-Soedan, waarin hulle moes besluit of hulle wou afstig van die noorde. Deur gebruik te maak van teorieë op magsdeling en afstigtinglig hierdie tesis die mening dat die Soedanese konflik nie opgelos is na die referendum in Suid-Soedan nie. Die fokus van hierdie tesis was op die illustrering van hoe die eerste vredesooreenkoms van 1972 gevaal het om die sleutel oorsake van die konflik te ondersoek en om strukture in plek te stel vir die gedeeltes van die bevolking wat nie met die sentrale elite geïdentifisee rhet nie. Die lesse van hierdie proses is integraal in die verstaan van hoekom outonomie en vooruitsigte van vrede nie in die Suide kan voortsprui tuit die afstigting van Suid-Sudan soos wat die bedoeling van die onderhandelaars was nie. Hierdie studie sal ‘n deeglikke assesering doen van die proses tussen die Addis Ababa Ooreenkoms van 1972 tot en met die sluit van die Comprehensive Peace Agreement in 2005, asook op die inhoud van hierdie ooreenkoms. Alhoewel die nuwe ooreenkoms baie positiewe aspekte bevat, sal die studie toon hoe die Noorde steeds sy dominansie sal kan handhaaf, vir politieke wins, deur beheer uitteoefen oor die olie sektor en deur onopgeloste grens geskille. Daar benewens het die nuwe struktuur veranderde mag strukture in beide gebiede te weeg gebring wat nou gelei het tot ‘n soms slegter situasie vir oposisie groepe binne Sudan; dus is die verder gemarginaliseerde Darfur streek, die Nuba gebergtes en die Blou Nyl die waare verloorders van die na-CPA era. Soos dikwels uitgebeeld word, sal die vrede in Suid-Soedan nie net afhang van ontwikkeling nie, maar ook van eksterne invloede vanuit die streek en veral van hul verhouding met die Khartoemregime, ten spyte van die konstruksie van 'n outonomestaat.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.
Bibliography
Bibliography
Keywords
Theses -- Political science, Dissertations -- Political science, Peace agreements, Peace accords