Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014
dc.contributor.editor | Grundlingh, A. M. | en_ZA |
dc.contributor.editor | Landman, Ruda | en_ZA |
dc.contributor.editor | Koopman, Nico | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2020-04-28T13:53:28Z | |
dc.date.available | 2020-04-28T13:53:28Z | |
dc.date.issued | 2017 | |
dc.description | CITATION: Grundlingh, A. M., Landman, R. & Koopman, N. (eds.) 2017. Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014. Stellenbosch: SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314264. | |
dc.description | The original publication is available at https://africansunmedia.store.it.si/za | |
dc.description.abstract | Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel ’n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat ’n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel. | en_ZA |
dc.description.tableofcontents | Voorwoord / Nico Koopman; 1 Sy jeug- en studentejare / Cornelius Thomas; 2 Wie steek die kerse aan? sy rol as leraar en kerkleier / Johan G. Botha; 3 Sy lewe as teoloog / Dirkie Smit; 4 Sy didaktiek / Mary-Anne Plaatjes-Van Huffel, Anlene Taljaard; 5 As Viserektor (Onderrig): 1 Julie 2002 - 31 Desember 2006 / Ludolph Botha; 6 As bestuurder / Paul Cluver, Gerhard Lubbe; 7 HOOP Projek / Martin Viljoen; 8 Van uitnemendheid na betekenis - Botman in breer verband / Marita Hilliges, Andrew Casson; 9 Hope@Africa-projek / M.S. Tshehla; 10 Interaksie met Afrika-ewekniee / Thabo T Fako; 11 In Memoriam - 'n Rektor word onthou / Albert Grundlingh; 12 Nawoord / Beryl Botman. | |
dc.description.uri | https://africansunmedia.store.it.si/za/book/russel-botman-n-huldeblyk-1953-2014/424171 | |
dc.description.version | Publisher's version | |
dc.format.extent | 239 pages | |
dc.identifier.citation | Grundlingh, A. M., Landman, R. & Koopman, N. (eds.) 2017. Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014. Stellenbosch: SUN MeDIA, doi:10.18820/9781928314264. | |
dc.identifier.isbn | 978-1-928314-25-7 (print) | |
dc.identifier.isbn | 978-1-928314-26-4 (online) | |
dc.identifier.other | doi:10.18820/9781928314264 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/108329 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | SUN MeDIA | |
dc.rights.holder | SUN MeDIA | |
dc.rights.holder | Authors retain copyright | |
dc.subject | Botman, H. Russel | en_ZA |
dc.subject | Stellenbosch University -- Presidents -- Biography | en_ZA |
dc.subject | Religious leaders -- South Africa -- Biography | en_ZA |
dc.subject | College presidents -- South Africa -- Biography | en_ZA |
dc.subject | Education, Higher -- South Africa | en_ZA |
dc.title | Russel Botman : 'n huldeblyk, 1953-2014 | af_ZA |
dc.type | Book | en_ZA |