A funding effectiveness evaluation framework : a novel tool for enhancing protected area management effectiveness
dc.contributor.advisor | Blignaut, James | en_ZA |
dc.contributor.author | Amy Elizabeth, Bower | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2023-02-17T09:26:31Z | |
dc.date.accessioned | 2023-05-18T07:00:32Z | |
dc.date.available | 2023-02-17T09:26:31Z | |
dc.date.available | 2023-05-18T07:00:32Z | |
dc.date.issued | 2023-03 | |
dc.description | Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2023. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH SUMMARY: Widespread shortcomings in protected area (PA) management effectiveness are undermining the integrity of PAs as a multi-purpose conservation and sustainable development strategy. For without effective management, site objectives cannot be adequately fulfilled and so consequently, the anticipated benefits cannot be realised. Therefore, it is imperative that tangible efforts are made to promote greater management effectiveness in PA sites worldwide. And so, the aim of this research was to develop and test a novel mechanism that could be applied to help enhance PA management effectiveness. The developed framework is a funding effectiveness evaluation tool, which was designed to generate site-specific feedback regarding the on-site funding structure and resource distributions. A funding effectiveness evaluation was selected as the direction of development and research because there is a well-documented, strong positive correlation between funding and management effectiveness, and so improvements in on-site funding will likely yield improvements in overall management effectiveness. Moreover, on-site funding effectiveness has been previously overlooked by other management effectiveness assessment mechanisms, and so there is an opportunity to provide novel feedback and add an alternative mechanism to the available toolkit. To develop the funding effectiveness evaluation tool, methodologies from established PA management effectiveness evaluations as well as assessment tools from other fields of research were compiled and merged to generate a novel framework. Within this developed framework, there are two assessment phases: a PA risk assessment and a PA funding assessment. The PA risk assessment identifies the site-specific priority risks, which provide the contextual basis for the PA funding assessment. The PA funding assessment then evaluates how well the on-site funding structure and targeted resource distributions enable the reduction of site risk exposure. This assessment is conducted by measuring six quantitative indicators, from which rating scores and feedback regarding on-site funding effectiveness are produced. To test this developed framework, pilot applications were conducted at two PA sites within the United States of America, Lake Roosevelt National Recreation Area and Great Smoky Mountains National Park. From these pilot studies, practical real-world examples of the evaluation feedback were produced and initial insights into the framework strengths and weaknesses were discerned to direct future adjustments. But most importantly, the pilot applications provided a positive indication that the site-specific novel feedback generated by this funding effectiveness evaluation framework does have the potential to help enhance PA management effectiveness. Thus, the preliminary framework for the funding effectiveness evaluation tool produced by this research could provide an alternative, supplemental approach to pursuing greater PA management effectiveness. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Wydverspreide tekortkominge in die bestuurdoeltreffendheid van beskermde gebiede (PA's) ondermyn hulle integriteit as 'n veeldoelige bewaring- en volhoubare ontwikkelingstrategie. Aonder doeltreffende bestuur kan terreindoelwitte nie voldoende bereik word nie en gevolglik kan die verwagte voordele nie werklikheid word nie. Daarom is dit dus noodsaaklik dat tasbare pogings aangewend word om groter bestuursdoeltreffendheid in PA-terreine wereldwyd te bevorder. Die doel van hierdie navorsing was dus om 'n nuwe meganisme te ontwikkel en te toets wat toegepas kan word om die doeltreffendheid van PA-bestuur te help verbeter. Die ontwikkelde raamwerk is 'n befondsingsdoeltreffendheid-evalueringsinstrument, wat ontwerp is om terreinspesifieke terugvoer oor die ter plaatse befondsingstruktuur en hulpbronverspreidings te genereer. Daar is op 'n befondsingdoeltreffendheidsevaluering besluit as koers vir ontwikkeling en navorsing omdat daar 'n goed gedokumenteerde, sterk positiewe korrelasie tussen befondsing en bestuursdoeltreffendheid bestaan, en verbeterings in ter plaatse befondsing sal derhalwe waarskynlik verbeterings in algehele bestuursdoeltreffendheid voortbring. Buitendien is die doeltreffendheid van ter plaatse befondsing voorheen oor die hoof gesien deur ander bestuursdoeltreffendheidassesseringsmeganismes, en dus is daar 'n geleentheid om nuwe terugvoer te bied en 'n alternatiewe meganisme by die beskikbare gereedskapstel te voeg. Om die befondsingsdoeltreffendheid-evalueringsinstrument te ontwikkel, is metodologiee van gevestigde PA-bestuurdoeltreffendheidsevaluerings, sowel as assesseringsinstrumente, uit ander navorsingsvelde saamgestel en saamgevoeg om 'n nuwe raamwerk te genereer. Binne hierdie ontwikkelde raamwerk is daar twee assesseringsfases: 'n PA-risikobeoordeling en 'n PA-befondsingsassessering. Die PA-risikobeoordeling identifiseer die terreinspesifieke prioriteitsrisiko's, wat die kontekstuele basis vir die PA-befondsingsbeoordeling verskaf. Die PA-befondsingsbeoordeling evalueer dan hoe goed die ter plaatse befondsingstruktuur en geteikende hulpbronverspreidings die vermindering van terreinrisikoblootstelling moontlik maak. Hierdie assessering word uitgevoer deur ses kwantitatiewe aanwysers te meet, vanwaar graderingtellings en terugvoer oor ter plaatse befondsingsdoeltreffendheid geproduseer word. Om hierdie ontwikkelde raamwerk te toets, is loodsaansoeke uitgevoer by twee PA-terreine binne die Verenigde State van Amerika, naamlik die Lake Roosevelt Nasionale Ontspanningsterrein en die Great Smoky Mountains Nasionale Park. Uit hierdie loodsstudies is praktiese, werklike voorbeelde van die evalueringterugvoer geproduseer en aanvanklike insigte binne die sterk en swak punte van die raamwerk is onderskei om toekomstige aanpassings daarvolgens te rig. Maar, die belangrikste is dat die loodsaansoeke 'n positiewe aanduiding gebied het dat die terreinspesifieke, nuwe terugvoer, wat deur hierdie befondsingdoeltreffendheidsevalueringsraamwerk gegenereer word, wel oor die potensiaal beskik om PA-bestuursdoeltreffendheid te help verbeter. Die voorlopige raamwerk vir die evalueringsinstrument vir befondsingsdoeltreffendheid, wat deur hierdie navorsing geproduseer word, kan dus 'n alternatiewe en aanvullende benadering bied om groter PA-bestuursdoeltreffendheid na te streef. | af_ZA |
dc.description.version | Masters | |
dc.format.extent | ix, 164 pages : illustrations (some color), maps, includes annexures | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/127022 | |
dc.language.iso | en_ZA | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | |
dc.subject.lcsh | Protected areas -- Management -- Evaluation | en_ZA |
dc.subject.lcsh | National parks and reserves -- Management | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Conservation of natural resources | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Biodiversity conservation | en_ZA |
dc.subject.name | UCTD | |
dc.title | A funding effectiveness evaluation framework : a novel tool for enhancing protected area management effectiveness | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- bower_funding_2023.pdf
- Size:
- 4.57 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: