Breaking the circle of commercial sex workers

Date
2009-12
Authors
Moiloa, Tau Zacharia
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this article it is important that we deal with the problem of the circle of Commercial Sex Workers as a high risk practice. It is indeed a fact that a number of commercial sex workers increases day by day. What can be done to break the circle of commercial sex work as it affects everybody? Why is HIV and AIDS and commercial sex workers inseparable? Although the word “prostitution” can be used to describe the act of selling sex, it can also mean “using a skill or ability in a way that is considered unworthy”. It seems to include a moral judgement, by implying that individuals who sell sex are somehow “unworthy”, or involved in a practice that is corrupt. A far more neutral and respectful alternative is the term “sex work”. We have to eliminate discrimination and stigma and deal with the prevention of frequent infections, for both the sellers and the buyers. Most of the time we concentrate on the sellers (commercial sex workers) more than the buyers. It is important that we encourage faithfulness, one partner who is steady, the correct use of condoms as well as Voluntary counselling and testing in our communities rather than encouraging girlchild or women and men in this Commercial Sex Work industry through workshops and awareness. We have to reduce HIV prevalence as much as we can and to create income generating projects for our communities by educating and giving skill to the communities. “Let us Break this circle of Commercial sex work with positive attitude as we are in one way or the other living with HIV.”
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie artikel is dit belangrik dat ons die probleem van kommersiële sekswerk, as `n hoë risiko praktyk, aanspreek. Dit is inderdaad `n feit dat die getal kommersiële sekswerkers by die dag toeneem. Wat kan gedoen word om die siklus van kommersiële sekswerk, wat ons almal raak, te verbreek? Waarom is MIV/VIGS en kommersiële sekswerk onlosmaaklik aan mekaar verbind? Alhoewel die woord “prostitusie” gebruik kan word om die daad van die verkoop van seks te beskryf, kan dit ook die volgende beteken: “om `n vaardigheid of `n vermoe op `n onwaardige wyse te gebruik”. Dit hou skynbaar `n morele beoordeling in deurdat dit daarop sinspeel dat individue wat seks verkoop tot n mate “onwaardig” is, of in `n korrupte praktyk betrokke is. Die term “sekswerk” is `n by verre meer neutrale en respekvolle alternatief. Ons moet diskriminasie en stigma uitroei en die voorkoming van gereelde infeksies by beide sekswerker en kliënt aanspreek. Ons konsentreer meestal op die sekswerker en nie op die kliënt nie. Dit is belangrik dat ons eerder getrouheid, een vaste seksmaat, die korrekte gebruik van kondome en Vrywillige Berading en Toetsing in ons gemeenskappe aanmoedig, as om dogters, vrouens en mans in hierdie kommersiële sekspraktyk deur middel van werkswinkels en bewusmakingsveldtogte te probeer bereik. Ons moet die voorkoms van MIV soveel as moontlik verminder, en inkomste- genererende projekte in ons gemeenskappe aanmoedig deur die gemeenskappe op te lei en vaardighede aan te leer.“Kom laat ons die siklus van kommersiele sekswerk deur n positiewe gesindheid verbreek, aangesien elkeen van ons op die een of ander manier met MIV saamleef”.
Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2009.
Keywords
HIV/AIDS, Commercial sex workers, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology
Citation