Three dimensional printing in the South African industrial environment
Date
2008-05
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The current development of the rapid prototyping industry in South Africa is
characterised by the strong dominance and fast growth in sales of three dimensional
printers. Although it reflects the international trend, it seems that the industrial
community lacks a clear appreciation of the real strength of this technology,
especially with respect to the large variety of devices available today on the
market. This paper surveys the current state and capabilities of three dimensional
printing (3DP). Based on its technical background – the ink-jet printing known from
the printer and plotter industry – a classification structure is developed and
proposed. Different printing techniques and process concepts, together with their
advantages and limitations, are described and analysed. Typical examples from
three completely different application areas – manufacturing, medicine, and
architecture – are presented and discussed. Some basic considerations for an
informed selection of the right technology for a particular application are then
presented.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sterk groei in die verkope van drie dimensionele drukkers (3DP) kenmerk die onlangse groei in die snelle prototipe industrie in Suid-Afrika. Ten spyte daarvan dat hierdie ‘n internasionale tendens reflekteer, blyk dit dat die werklike waarde van die tegnologie nog nie ten volle waardeer word in die industriële gemeenskap nie, veral aangesien daar so ‘n groot verskeidenheid masjiene in die mark beskikbaar is. ‘n Oorsig oor die huidige stand en vermoë van drie dimensionele drukkers word hier gegee. ‘n Klassifikasiestruktuur – gebaseer op die inkspuitdrukkertegnologie – word ontwikkel en voorgestel. Verskillende druktegnieke en konsepprosesse word ontleed. Daar word ook gekyk na die voor- en nadele hiervan. Tipiese voorbeelde van drie verskillende toepassings (vervaardiging, medies, en argitektuur) word aangebied en bespreek. Basiese riglyne vir ‘n ingeligte keuse van die regte tegnologie vir `n spesifieke toepassing word ook gegee.

Description
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
CITATION: Dimitrov, D., Schreve, K., De Beer, N. & Christiane, P. 2008. Three dimensional printing in the South African industrial environment. South African Journal of Industrial Engineering, 19(1):195-213, doi:10.7166/19-1-115.

Keywords
Prototypes, Engineering, Three-dimensional printing, Ink-jet printing, UCTD
Citation
Dimitrov, D., Schreve, K., De Beer, N. & Christiane, P. 2008. Three dimensional printing in the South African industrial environment. South African Journal of Industrial Engineering, 19(1):195-213, doi:10.7166/19-1-115.