Ontwikkelingsrigtings in die onderwys van Kaapland, hoofsaaklik met betrekking tot sekondere onderwys 1930-1958

Date
1973
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling dek hoofsaaklik die tydperk vanaf 1930 tot 1959, vir die grootste gedeelte waarvan dr. Wouter de Vos Malan (aanvanklik Kaapland se eerste Professionele Assistente van die Superintendent-Generaal van Onderwys), vanaf Julie 1934 die Onderwyshoof van Kaapland was, vir 'n tydperk van 19 jaar. Geskiedkundig is dit 'n betreklike kort tydperk, maar nogtans een waarin daar vir Kaapland se onderwys betekenisvolle ontwikkelinge plaasgevind het.
Description
Proefskrif (D. Ed.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1973.
Keywords
Education, Secondary -- South Africa -- Cape of Good Hope, Education -- South Africa -- Cape of Good Hope -- History, Dissertations -- Education
Citation
Collections