Training of health care workers in adherence counselling for comprehensive care, management and treatment clinics
Date
2011-03
Authors
Raphela, Ramadimetja Elsie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: “Treatment failure, defaulter rate, patients lost to follow up”.
These are the words usually spoken by health care workers at the CCMT clinics in the country. These are words that they try at all times to come with solutions to, without much success. Much as both the health care workers and patients know the importance of taking medication, often medication is not taken as required.
Adherence is defined as the degree to which a patient follows a treatment regimen which has been designed in the context of a consultative partnership between the client and the health care worker. This obligation is comprehensive as it tends to examine all factors that can affect adherence. It includes characteristics such as the treatment regimen, the provider behaviour, social and environmental factors that may hinder adherence on the patient.
There are several factors that lead to non-adherence to treatment. The factors may be classified as Biomedical, Psychological and Social factors. The major tool that can be used to address such issues is adequate training of all staff members working at the CCMT clinics. The researcher explored training needs and gaps at a CCMT site that will assist to combat problems of non-adherence to treatment. Health care works at an identified site where questioned on the level of training they have received and on what they need to improve their management of patients and adherence.
It was realised that some categories of staff at the clinic do not receive training as expected and that others do not receive adequate training that will assist them in adherence counselling. Recommendations made by staff members were that training should be readily available to all staff members and that it should also be rolled out to other departments and sections within the hospital so there is continuum of care of HIV positive patients. Non adherence to antiretroviral treatment is a challenge faced by health care providers as well as patients themselves. It results in treatment failure, a decrease in the quality of life of the patient and an increase in morbidity and mobility. Non-adherence means any reason where the patient is not taking recommended doses, not sticking to the recommended time or not taking it in the recommended way.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Navolging word gedefinieer as die mate waarop die pasiënt die behandeling wat voorgeskryf is in samewerking tussen die pasiënt en die gesondheidsorgwerker, nakom. Hierdie vepligting is omvattend omdat dit geneig is om alle faktore wat die nakoming kan beinvloed, ondersoek. Dit sluit eienskappe in soos die behandeling regimen, die verskaffersgedrag, sosiale en omgewingsfaktore wat ‘n struikelblok kan wees vir die nakoming van die pasiënt. Daar is verskeie faktore wat kan lei tot nie-nakoming van behandeling. Die faktore kan geklassifiseer word as bio-mediese, sielkundige en sosiale faktore. Die belangrike instrument wat gebruik word om sulke sake aan te spreek, is voldoende opleiding van alle personeellede wat by CCMT klinieke werk. Die navorser ondersoek opvoedkundige behoeftes en leemtes by ‘n CCMT perseel, wat sal help om probleme van nie-nakoming van behandeling sal bestry. Gesondheidsorgwerkers by ‘n geïdentifiseerde perseel, was ondervra oor die vlak van opleiding wat hulle ontvang het en wat hulle nodig het vir beter bestuur van pasiënte en nakoming van behandeling deur pasiënte. Daar is gevind dat sommige kategorieë van personeel by die klinkiek nie die opleiding ontvang het wat nodig is nie en dat ander personeellede nie voldoende opleiding ontvang het wat hulle sal help met nakoming van berading nie. Personeellede het aanbeveel dat opleiding geredelik beskikbaar gemaak moet word aan alle personneel en dat dit na ander departemente en afdelings binne die hospitaal uitgebrei moet word om die voortsetting van sorg vir MIV/VIGS-positiewe pasiënte te verseker. Nie-nakoming van antiretrovirale behandeling is ‘n uitdaging vir beide gesondheidsorgwerkers en pasiënte. Dit lei tot die mislukking van behandeling, ‘n afname in die kwaliteit van die pasiënt se lewe en ‘n verhoging in morbiditeit en mobiliteit.

Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV/AIDS -- Treatmetn -- Adherence to, Health care workers -- Training of, Adherence couselling