Truth to power: the vengeful meditations of exilic Ovid in the metamorphoses

Date
2023-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: When read in light of Ovid's banishment from Rome, much of the Metamorphoses can be interpreted as an allegory for the mercurial nature of power and revenge. Like Augustus, who had the power to exile Ovid at his discretion, the gods, as portrayed in the Metamorphoses, have absolute authority over life and death in the mortal world. This thesis will suggest that specific narratives within the Metamorphoses may reference Ovid’s censorship and exile by Augustus and his revenge against this punishment by continuing his craft and subtly manipulating the material on his mythical platform to speak truth to power.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Na aanleiding van Ovidius se ballingskap uit Rome uit, kan ’n wye verskeidenheid stories vanuit die Metamorfoses as 'n allegorie vir die wispelturige aard van mag en wraak geïnterpreteer word. Net soos Augustus, wat die mag gehad het om Ovidius na goeddunke te verban, het die gode, soos hulle uitgebeeld word in die Metamorfoses, absolute gesag oor lewe en dood in die menslike wêreld. In hierdie verhandeling word daar aangevoer dat spesifieke verhale in die Metamorfoses moontlik na Ovidius se sensuur en ballingskap deur Augustus verwys asook die wraak wat Ovidius vir sy straf neem deur sy ambagskuns vol te hou; dat hy die inhoud op die mitiese platform subtiel gemanipuleer het met die doel om die waarheid te laat seëvier.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2023.
Keywords
Citation