Network engineering using multi-objective evolutionary algorithms
Date
2007-12
Authors
Baruani, Atumbe Jules
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: We use Evolutionary Multi-Objective Optimisation (EMOO) algorithms to optimise objective
functions that reflect situations in communication networks. These include functions
that optimise Network Engineering (NE) objective functions in core, metro and wireless
sensor networks. The main contributions of this thesis are threefold.
Routing and Wavelength Assignment (RWA) for IP backbone networks.
Routing and Wavelength Assignment (RWA) is a problem that has been widely addressed
by the optical research community. A recent interest in this problem has been raised by the
need to achieve routing optimisation in the emerging generation multilayer networks where
data networks are layered above a Dense Wavelength Division Multiplexing (DWDM) network.
We formulate the RWA as both a single and a multi-objective optimisation problem
which are solved using a two-step solution where (1) a set of paths are found using genetic
optimisation and (2) a graph coloring approach is implemented to assign wavelengths to
these paths. The experimental results from both optimisation scenarios reveal the impact
of (1) the cost metric used which equivalently defines the fitness function (2) the algorithmic
solution adopted and (3) the topology of the network on the performance achieved by
the RWA procedure in terms of path quality and wavelength assignment.
Optimisation of Arrayed Waveguide Grating (AWG) Metro Networks.
An Arrayed Waveguide Grating (AWG) is a device that can be used as a multiplexer or
demultiplexer in WDM systems. It can also be used as a drop-and-insert element or even
a wavelength router. We take a closer look at how the hardware and software parameters
of an AWG can be fine tuned in order to maximise throughput and minimise the delay.
We adopt a multi-objective optimisation approach for multi-service AWG-based single hop metro WDM networks. Using a previously proposed multi-objective optimisation model
as a benchmark, we propose several EMOO solutions and compare their efficiency by
evaluating their impact on the performance achieved by the AWG optimisation process.
Simulation reveals that (1) different EMOO algorithms can exhibit different performance
patterns and (2) good network planning and operation solutions for a wide range of traffic
scenarios can result from a well selected EMOO algorithm.
Wireless Sensor Networks (WSNs) Topology (layout) Optimisation.
WSNs have been used in a number of application areas to achieve vital functions in situations
where humans cannot constantly be available for certain tasks such as in hostile areas
like war zones, seismic sensing where continuous inspection and detection are needed, and
many other applications such as environment monitoring, military operations and surveillance.
Research and practice have shown that there is a need to optimise the topology
(layout) of such sensors on the ground because the position on which they land may affect
the sensing efficiency. We formulate the problem of layout optimisation as a multi-objective
optimisation problem consisting of maximising both the coverage (area) and the lifetime of
the wireless sensor network. We propose different algorithmic evolutionary multi-objective
methods and compare their performance in terms of Pareto solutions. Simulations reveal
that the Pareto solutions found lead to different performance patterns and types of layouts.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Ons gebruik ”Evolutionary Multi-Objective Optimisation (EMOO)” algoritmes om teiken funksies, wat egte situasies in kommunikasie netwerke voorstel, te optimiseer. Hierdie sluit funksies in wat ”Network Engineering” teiken funksies in kern, metro en wireless sensor netwerke optimiseer. Die hoof doelwitte van hierdie tesis is dus drievuldig. RWA vir IP backbone netwerke ”Routing and Wavelength Assignment (RWA)” is ’n probleem wat al menigte kere in die optiese navorsings kringe aangespreek is. Belangstelling in hierdie veld het onlangs ontstaan a.g.v. die aanvraag na die optimisering van routering in die opkomende generasie van veelvuldige vlak netwerke waar data netwerke in ’n vlak ho¨er as ’n ”Dense Wavelength Division Multiplexing (DWDM)” netwerk gele is. Ons formuleer die RWA as beide ’n enkele and veelvuldige teiken optimiserings probleem wat opgelos word deur ’n 2-stap oplossing waar (1) ’n stel roetes gevind word deur genetiese optimisering te gebruik en (2) ’n grafiek kleuring benadering geimplementeer word om golflengtes aan hierdie roetes toe te ken. Die eksperimentele resultate van beide optimiserings gevalle vertoon die impak van (1) die koste on wat gebruik word wat die ekwalente fitness funksie definieer , (2) die algoritmiese oplossing wat gebruik word en (3) die topologie van die netwerk op die werkverrigting van die RWA prosedure i.t.v. roete kwaliteit en golflengte toekenning. Optimisering van AWG Metro netwerk ’n ”Arrayed Waveguide Grating (AWG)” is ’n toestel wat gebruik kan word as ’n multipleksor of demultipleksor in WDM sisteme. Dit kan ook gebruik word as ’n val-en-inplaas element of selfs ’n golflengte router. Kennis word ingestel na hoe die hardeware en sagteware parameters van ’n AWG ingestel kan word om die deurset tempo te maksimeer en vertragings te minimiseer. Ons neem ’n multi-teiken optimiserings benadering vir multi diens, AWG gebaseerde, enkel skakel, metro WDM netwerke aan. Deur ’n vooraf voorgestelde multi teiken optimiserings model as ”benchmark” te gebruik, stel ons ’n aantal EMOO oplossings voor en vergelyk ons hul effektiwiteit deur hul impak op die werkverrigting wat deur die AWG optimiserings proses bereik kan word, te vergelyk. Simulasie modelle wys dat (1) verskillende EMOO algoritmes verskillende werkverrigtings patrone kan vertoon en (2) dat goeie netwerk beplanning en werking oplossings vir ’n wye verskeidenheid van verkeer gevalle kan plaasvind a.g.v ’n EMOO algoritme wat reg gekies word. ”Wireless Sensor Network” Topologie Optimisering WSNs is al gebruik om belangrike funksies te verrig in ’n aantal toepassings waar menslike beheer nie konstant beskikbaar is nie, of kan wees nie. Voorbeelde van sulke gevalle is oorlog gebiede, seismiese metings waar aaneenlopende inspeksie en meting nodig is, omgewings meting, militˆere operasies en bewaking. Navorsing en praktiese toepassing het getoon dat daar ’n aanvraag na die optimisering van die topologie van sulke sensors is, gebaseer op gronde van die feit dat die posisie waar die sensor beland, die effektiwiteit van die sensor kan affekteer. Ons formuleer die probleem van uitleg optimisering as ’n veelvuldige vlak optimiserings probleem wat bestaan uit die maksimering van beide die bedekkings area en die leeftyd van die wireless sensor netwerk. Ons stel verskillende algoritmiese, evolutionˆere, veelvuldige vlak oplossings voor en vergelyk hul werkverrigting i.t.v Pareto oplossings. Simulasie modelle wys dat die Pareto oplossings wat gevind word lei na verskillende werkverrigtings patrone en uitleg tipes.

Description
Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Telecommunication -- Traffic, Telecommunication systems, Computer algorithms, Network performance (Telecommunication), Evolutionary computation, Theses -- Computer science, Dissertations -- Computer science