Authority in Korean Presbyterian preaching : a practical theological investigation
Date
2014-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Korean society has experienced more severe changes in the last 50 years than in the last 500
years. The pulpit has also faced the challenges created by the socio-cultural revolution
following the collapse of Korean traditional values, while authoritative and hierarchical
cultures are rapidly changing as a result of westernization and political transformation. This
situation has led to an acute crisis in the relationship between the hearer and the preacher in
Korean services, where the Korean Presbyterian preachers still pursue an authoritarian style
of preaching based on hierarchical, logical or proposition-centred preaching and argumentcentred
preaching.
Since the 1990s Korean Presbyterian homileticians have accepted narrative preaching as an
alternative to the traditional manner. However, this narrative preaching aggravates the
problematic relationship - extending the gap, falling into theological relationalism, and
neglecting the identity of Jesus Christ - between the preacher and the hearer. The preaching
should propose the face-to-face relationship, a participatory role in the preaching process, and
interactive persuasion.
In order to overcome both authoritarianism and subjectivism in the authority of preaching,
this research studies the theology and homiletics of three homileticians, namely Rose,
McClure and Campbell, who propose the functional community as an alternative, suggesting
face-to-face relationships, fostering the congregation to participate in the whole process of
preaching, and support to interpret the truth being the task of the whole community.
Afterward, preaching is defined to explore the blending of the four elements (God, Bible,
preacher and audience) to create a living voice, so that the four elements of preaching are
reassessed and re-interpreted in terms of the “Spirit-guided community authority” in the
Korean Presbyterian homiletics. Hence, Korean Presbyterian preaching, lastly, needs to consider the purpose of the preaching
as “building up the functional community” homiletically, applying the doctrine of the
priesthood of all believers into homiletics theologically, turning from rhetoric to theo-rhetoric, and exercising the way of power that Jesus Christ practised.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Koreaanse samelewing het in die afgelope 50 jaar deur meer drastiese veranderinge gegaan as in die afgelope 500 jaar. Die preekstoel is ook uitgedaag deur die sosio-kulturele revolusie wat deur die ineenstorting van Koreaanse tradisionele waardes veroorsaak is, terwyl outoritêre en hiërargiese kulture vinnig verander vanwëe verwestering en politieke transformasie. Hierdie omstandighede het ‘n ernstige krisis veroorsaak in die verhouding tussen die luisteraar en die prediker in Koreaanse dienste, waar predikers steeds ‘n outoritêre preekstyl handhaaf wat op ‘n hiërargiese, logiese of proposisie-gesentreerde prediking gebaseer word en argument-gesentreerde prediking. In hierdie sin het Koreaanse homiletici narratiewe prediking sedert die 1990s aanvaar as ‘n alternatief tot die tradisionele manier. Dit vererger egter die problematiese verhouding – verleng die gaping, verval in teologiese relasionalisme en verwaarloos die identiteit van Jesus Christus – tussen die prediker en die luisteraar. Die prediking behoort ‘n aangesig-totaangesig verhouding, ‘n deelnemende rol in die predikingsproses en interaktiewe oorreding voor te stel. Om beide outoritarisme en subjektivisme in die outoriteit van prediking te oorkom, bestudeer hierdie navorsing die teologie en homilitiek van drie homiletici, naamlik Rose, McClure en Campbell,wat die outoriteit op die funksionele gemeenskap as ‘n alternatief plaas. Hulle stel voor aangesig-tot-aangesig verhoudings, die bevordering van die gemeenskap om in die hele proses van prediking deel te neem, en ondersteuning om die waarheid te interpreteer as die taak van die hele gemeenskap. Hierna word prediking gedefinieer deur die vermenging van die vier elemente (God, Bybel, prediker en gehoor) te ondersoek om ‘n lewende stem te skep, sodat die vier elemente van prediking herbesin en herinterpreteer word in terme van die “Gees-geleide gemeenskapsoutoriteit” in Koreaanse homiletiek. Dus behoort Koreaanse prediking laastens die doel van die prediking homileties te heroorweeg as die “opbou van die funksionele gemeenskap”, die leer van die priesterdom van alle gelowiges teologies toegepas in homiletiek, van retoriek te verander na teo-retoriek en

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Preaching -- Korea, Bible -- Hermeneutics, Dissertations -- Practical Theology and Missiology, Theses -- Practical Theology and Missiology, Dissertations -- Theology, Theses -- Theology, UCTD