Mindfulness in countering dysregulation in adolescents with autism spectrum disorder.

Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The prevalence of autism is rising at an alarming rate. Despite this, there remains little evidence on how best to assist individuals with ASD and even less that focuses on the well-known vulnerable stage of transition between childhood and adulthood for individuals with ASD. This study explores the perceived effects of Mindfulness-Based Attention Therapy (MBAT) on adolescents with Autism Spectrum Disorder (ASD) in terms of emotional regulation, cognitive functioning, and overall well-being. A group of three adolescents, their parents and educator participated in the research, offering qualitative narratives to gain comprehensive insights into the influence of MBAT. The findings revealed that while individual responses to the intervention varied, participants, in general, reported positive outcomes. Key themes emerged, including heightened awareness and insight into emotional states, improved cognitive functioning, enhanced calmness and relaxation, and a sense of empowerment in managing emotions. Despite certain limitations, such as sample size and the absence of a control group, this study contributes to the emerging field of mindfulness-based interventions for adolescents with ASD. The results suggest that MBAT holds promise as a complementary approach to support emotional regulation and overall well-being for this population. Future research is encouraged to address these limitations and further refine the implementation of mindfulness practices for adolescents with ASD.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die voorkoms van outisme styg teen ‘n onrusbarende tempo. Teen spyte hiervan is daar steeds min bewyse van hoe om individue met Outisme Spektrum Versteuring (OSV) by te staan en nog minder wat fokus op die bekende kwesbare oorgangsfase tussen kind en volwassenheid vir invididuale met ASD. Hierdie studie ondersoek die waarneembare uitwerking van Bewustheid-gebaseerde Aandag Terapie (MBAT) op adolessente met OSV in terme van emosionele regulasie, kognitiewe funksionering en algehele welstand. ’n Groep van drie (3) adolessente, hulle ouers en onderwyser het deelgeneem in die studie, deur kwalitatiewe narratiewe te verskaf om omvattende invloed te bekom. Die bevindings wys dat terwyl die individuele response ten opsigte van die intervensie verskillend was, het deelnemers in die algemeen goeie uitkomste gerapporteer. Sleutel temas het ten voorskyn gekom insluitende verhoogte bewustheid en insig tot emosionele stemming, verbeterde kognitiewe funksionering, verbeterde kalmheid en ontspanning en ’n gevoel van bemagtiging in die bestuur van emosies. Ten spyte van sekere tekortkominge soos die grootte van die steekproef en die afwesigheid van ’n kontrole groep, dra die studie by tot die opkomende veld van bewustheid-gebaseerde intervensies vir adolessente met OSV. Die uitslae stel voor dat MBAT belofte inhou as ’n komplimentêre benadering om emosionele regulasie en welstand vir die populasie te ondersteun. Toekomstige navorsing word aanbeveel om die tekortkominge aan te spreek en om die implementasie van bewustheid praktyke vir adolessente met OSV verder te verfyn.
Description
Thesis (MEdPsych)--Stellenbosch University, 2024.
Keywords
Citation