Narrating an unstable memory : a postmodern study of fictional pasts in the (auto/bio)graphic novel

Date
2013-03
Authors
Le Roux, Marike
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: To write a life story the auto/biographer must reflect upon the past that was once experienced. When presented with this task of depending on memory and narrative, the auto/biographer often finds himself/herself in the position of creating and imagining, rather than reflecting or presenting the past as it was lived. Fragmentation, forgetfulness, selection, (re)construction and imagination are often inextricably connected to Memory which results in the reliance on an unstable memory to access the past. This dissertation explores how postmodern auto/biographies, specifically the (auto/bio)graphic novel, acknowledges the difficulty of writing about the past when concerned with truth. The (auto/bio)graphic novel disrupts the notion of truth by blurring the boundaries between fact and fiction, resulting in a hybrid form where text and image, reality and imagination co-exist to create new, and often more significant pasts (that can serve the present).
AFRIKAANSE OPSOMMING: Om ‘n lewensverhaal te skryf, reflekteer die outo/biograaf op dít wat eens geleef was in die verlede. Deur hierdie proses, wat ‘n afhanklikheid van die geheue behels, vind die outo/biograaf homself/haarself gereeld in ‘n situasie waar hy/sy ontwerp en verbeel, eerder as om die verlede weer te gee soos dit beleef was. Fragmentasie, vergeetagtigheid, selektering, (her)konstruering en verbeelding is soms onskeibaar van Geheue wat dui op die afhanklikheid van ‘n onstabiele geheue in die skryf- en illustreer-prosesse van ‘n outo/biografie. Hierdie verhandeling ondersoek hoe postmoderne outo/biografieë, spesifiek die (outo/bio)grafiese roman, bewus is van die kwessies rondom die skryf van die verlede in verhouding tot waarheid. Die (outo/bio)grafiese roman ontwrig die idee van waarheid deur die grense tussen feit en fiksie te ondermyn. Gevolglik onstaan ‘n hibriede vorm van outo/biografie waar teks en beeld, realiteit en verbeelding gekombineer word om nuwe en meer beduidende verledes te skep (wat so ook die hede op nuwe maniere kan dien).
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Memory in art, Graphic novels, Autobiography, Narrative art, Dissertations -- Visual arts, Theses -- Visual arts
Citation