Kapasiteitsbou van informele gemeenskapsgebaseerde organisasies in die Suid-Afrikaanse welsynsektor : die bydrae deur gevestigde maatskaplike diensorganisasies

dc.contributor.authorBoshoff, Shanieen_ZA
dc.contributor.authorEngelbrecht, Lambert K.en_ZA
dc.date.accessioned2016-12-13T07:36:33Z
dc.date.available2016-12-13T07:36:33Z
dc.date.issued2016-06
dc.descriptionCITATION: Boshoff, S. & Engelbrecht, L. K. 2016. Kapasiteitsbou van informele gemeenskapsgebaseerde organisasies in die Suid-Afrikaanse welsynsektor : die bydrae deur gevestigde maatskaplike diensorganisasies. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(2):592-607, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-2a5.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.za
dc.description.abstractNá twintig jaar van demokrasie is Suid-Afrika steeds 'n verdeelde samelewing met grootskaalse armoede en hoe vlakke van kwesbaarheid. Ontwikkeling van alle sektore van die samelewing word deur die Regering as oplossing gesien. Deur middel van die Departement Maatskaplike Ontwikkeling se finansieringsbeleid (Departement van Maatskaplike Ontwikkeling 2012a) plaas die Staat druk op gevestigde maatskaplike diensorganisasies om tot kapasiteitsbou van informele gemeenskapsgebaseerde organisasies by te dra. Die doel van hierdie artikel is om begrip te ontwikkel vir die bydrae van gevestigde maatskaplike diensorganisasies tot die kapasiteitsbou van informele gemeenskapsgebaseerde organisasies (voortaan in hierdie artikel na verwys as "IGO's") ten einde grondige bevindinge en aanbevelings daarvoor te kan maak. Om hierdie doel te bereik, word die agtergrond van die onderwerp in meer detail belig, word die navorsingsmetodologie wat gevolg is, verduidelik en word die bevindinge aangebied deur middel van 'n geintegreerde sintese van deelnemers se beskrywings van gevestigde organisasies en IGO's, hulle beskouings van suksesse behaal en hulle reflektering van verdere uitdagings in kapasiteitsboupogings.en_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000200006&lng=en&nrm=iso&tlng=af
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent16 pages
dc.identifier.citationBoshoff, S. & Engelbrecht, L. K. 2016. Kapasiteitsbou van informele gemeenskapsgebaseerde organisasies in die Suid-Afrikaanse welsynsektor : die bydrae deur gevestigde maatskaplike diensorganisasies. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(2):592-607, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-2a5.
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2016/v56n2-2a5
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99991
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.subjectCapacity buildingen_ZA
dc.subjectCommunity organizationen_ZA
dc.subjectSocial development -- South Africaen_ZA
dc.subjectPoverty -- South Africaen_ZA
dc.subjectSocial service -- Business management -- South Africaen_ZA
dc.titleKapasiteitsbou van informele gemeenskapsgebaseerde organisasies in die Suid-Afrikaanse welsynsektor : die bydrae deur gevestigde maatskaplike diensorganisasiesen_ZA
dc.title.alternativeCapacity-building of informal community-based organisations in the South African welfare sector : the contribution of established social service organisationsen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
boshoff_kapasiteitsbou_2016.pdf
Size:
482.13 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: