Evaluation of the constant current angle controlled reluctance synchronous machine drive
Date
2002-03
Authors
Fick, Pieter D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes. the design and evaluation of a constant current angle controller
for a variable speed reluctance synchronous machine (RSM) drive, as an energy
efficient high performance drive. An accurate model of the RSM, with the use of
finite element analysis, is derived and implemented in simulation software. The
current- and speed controllers are designed and evaluated using a complete simulation
model of the whole drive. The controller is implemented on a TMS320F240 DSPbased
digital controller, which was developed. The dynamic performance of the
constant-current-angle control is compared with that of the conventional constant-daxis-
current control method. The results obtained from the RSM drive confirm the
simulation results. In the comparison of the two control methods it is shown that the
constant-current-angle controlled RSM drive is an energy-efficient drive with good
dynamic performance.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die ontwerp en evaluering van 'n konstante stroomhoek beheerder vir 'n reluktansie sinchroon masjien (RSM) aandryfstelsel vir optimum effektiwiteit en dinamika. 'n Akkurate model van die RSM, met behulp van eindige element analise, is opgestel en geimplimenteer in 'n simulasie pakket. Die stroom- en spoedbeheerders is ontwerp en geëvalueer deur middel van 'n simulasiemodel vat die volledige aandryfstelsel. Die beheerder is geimplimenteer deur gebruik te maak van 'n TMS320F240 DSP-gebaseerde digitale beheerder, wat ontwikkel is. Die konstantestroornhoek beheer is vergelyk met die konvensionele konstante-d-as-stroom beheer metode. Die resultate van die praktiese stelsel korreleer baie goed met die resultate van die simulasie. Deur die vergelyking van die twee metodes is dit bevind dat die konstante-stroomhoek beheerde RSM aandryfstelsel 'n energie effektiewe aandryfstelsel met baie goeie dinamiese vermoë is.

Description
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Reluctance motors, Electronic control, Dissertations -- Electrical engineering, Theses -- Electrical engineering