Collaborative archiving of music and dance : framework for a more-inclusive postcolonial archive among contemporary Bagisu, Uganda
Date
2016-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this study, I examine the approaches the Bagisu people of eastern Uganda have used to archive their music and dance. This study was conducted against the backdrop that despite the proliferation of substantial work on reconceptualising the archive and archiving, there are inadequate studies on the approaches indigenous communities use to archive their music and dance, and how such approaches have been influenced by socio-cultural, religious, economic and technological conditions. The study is also informed by the inadequate scholarly work on how stakeholders involved in archiving music and dance can collaborate to sustainably archive these cultural materials at community levels.
Through an ethnographic approach, I collected data in rural villages of Bududa District and the urban centre of Mbale Town as case studies to investigate how musicians, dancers, community members, cultural leaders, fieldworkers, music collectors, archivists among other stakeholders, participate in archiving music and dance among the Bagisu. I use an ethnomusicological approach to engage with concepts like archive, archiving, decolonisation of the archive, sustainability of an archival practice, power, hybridity and authenticity to investigate the nature of the archive contemporary Bagisu can adopt to preserve music and dance. By discussing the roles several stakeholders can perform under what I have regarded as a ‘more-inclusive postcolonial’ archive, I illuminate how the Bagisu can collaborate with other stakeholders to sustainably archive music and dance in this community.
As this study demonstrates, two broad approaches to archiving music and dance among the Bagisu stand out, namely: 1) indigenous and 2) colonial archival practices. I have used the notion of ‘colonial’ approaches to archiving to refer to a form of preservation of music and dance based on practices established by the colonial administration. Conversely, the use of ‘indigenous’ archival practices refers to approaches developed by the Bagisu to safeguard their music and dance. This study has established that although these approaches have a number of advantages, they are also ‘inward-looking’ or ‘closed-ended’, a condition which makes them unsuitable for twenty-first century archiving. As such, I have proposed a framework for a more-inclusive postcolonial archive to act as a platform where several stakeholders can interact and establish archives that serve the needs of both present and future users of the archive. Considering the changing socio-cultural, religious, economic and technological conditions in Uganda, I argue that the establishment of a more-inclusive
postcolonial archive opens up possibilities for defining appropriate archival practices of the twenty-first century.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die benaderings wat die Bagisu van Oos-Uganda gebruik om musiek en dans te bewaar. Die studie is gedoen teen die agtergrond dat alhoewel heelwat werk die praktyk van bewaring herbesin, te min studies handel oor die verskillende benaderings wat plaaslike gemeenskappe gebruik om hulle musiek en dans te bewaar en oor hoe sulke benaderings deur sosio-kulturele, godsdienstige, ekonomiese en tegnologiese toestande beïnvloed word. Min akademiese studies is gedoen oor hoe diegene wat betrokke is by die verskillende bewaringspraktyke kan saamwerk om die verskillende bewaringspraktyke in ’n gemeenskap volhoudbaar te maak. Aan die hand van ‘n etnografiese benadering is data versamel in landelike dorpies in die Bududa Distrik en in die stedelike gebied van Mbale, wat gedien het as gevallestudies om vas te stel hoe musikante, dansers, lede van die gemeenskap, kulturele leiers, veldwerkers, musiekversamelaars en musiekbewaarders betrek word in bewaring van die musiek en dans van die Bagisu. Ek gebruik die etnomusikologiese benadering tot konsepte soos mag, bewaring, argiewe, die dekolonisasie van die argief, die volhoubaarheid van argiefpraktyk, mag, hibriditeit, en die outentiteit van kulturele elemente, om te besin oor die aard van die argiewe wat die Bagisu kan aanpas om musiek en dans in die eietyd te bewaar. Deur die bespreking van die vele rolle wat diegene wat betrokke is kan aanneem in wat ek ‘n ‘meer-inklusiewe postkoloniale’ argief noem, wys ek hoe lede van hierdie gemeenskap saam kan werk met ander mense om kwessies aan te spreek soos die aard van die musiek en dans wat versamel word, hoe gebruikers toegang kry tot- en hulle verbruik van sulke items en die versagting van kopiereg en etiese kwessies. Daar is tydens die studie vasgestel dat daar twee breë benaderings tot die bewaring van die musiek en dans van die Bagisu is, naamlik 1) die inheemse- en 2) die koloniale argiefpraktyke. Ek verwys na die koloniale benaderings as die vorm van bewaring van musiek en dans gebaseer op praktyke wat deur die koloniale administrasie gevestig is. Die inheemse praktyke behels die benaderings wat deur die Bagisu self ontwikkel is om musiek en dans te bewaar. Daar is bevind dat ten spyte van die voordele van hierdie benaderings, hulle almal “inwaartsgekeer” of “geslote” is. Hierdie benaderings is daarom nie geskik vir die een-en-twintigste eeu nie. Ek stel dus ‘n raamwerk voor vir ‘n meer inklusiewe postkoloniale argief om te dien as ‘n platform waar verskeie belanghebbendes kan saamwerk om argiewe te skep wat die behoeftes van huidige en toekomstige gebruikers kan dien. In die oorweging van die veranderende sosio-kulturele, godsdienstige, ekonomiese en tegnologiese toestande in Uganda, argumenteer ek dat die skep van ‘n meer inklusiewe postkoloniale argief die moontlikhede oopmaak vir die definieer van geskikte argiefpraktyke vir die een-en-twintigste eeu.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Bagisu (African people) -- Music, Music and dance -- Uganda -- Mbale Town, Music and dance -- Archives -- Bududa District (Uganda), UCTD