Participant’s perceptions of the training received during the Waste Management Extended Public Works Programme in Mamelodi
Date
2020-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT:
Unemployment, poverty and skills deficit remain some of the major challenges faced
by the South African government to date. The EPWP is one of a myriad of
interventions that the government has launched to assist in addressing the triple
scourge. The programme covers all spheres of government and state-owned
enterprise. Unskilled and semi-skilled unemployed people enter into productive
employment whilst receiving a stipend and training to enable them to transition into
the labour market or start their own entrepreneurial activities upon exiting the
programme. This study explored participants‟ view of the training received during
Phase 2 of “Vat Alles”, a project in the City of Tshwane Metropolitan Municipality‟s
(CTMM) waste management EPWP. The aim was to understand how participants
perceived the training after the implementation of the new Training Framework. The
new framework was intended to enhance training delivery from the second phase of
the EPWP. The research was conducted within the interpretative paradigm. Focus
group discussions were conducted with a purposive sample of “Vat Alles” project
beneficiaries. The main findings of the study reveal that participants received
training, however, the so-called “induction training” was short and introduced late into
the programme. In addition, the training was not accredited and no certificates were
offered after completion. The findings suggest that training in the “Vat Alles” project
was not a priority for the implementing agents or the municipality. Participants
confirmed that they had benefitted from the employment opportunity and the stipend
that reduced the effects of poverty. However, they suggested that training should be
emphasised in the EPWP to assist them to acquire skills for the labour market.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Werkloosheid, armoede en „n gebrek aan vaardighede bly van die hoof uitdagings wat die Suid-Afrikaanse regering tot op hede in die gesig staar. Die EPWP programme is een van die vele intervensies wat die regering geloods het op hierdie drieledige uitdaging aan te spreek. Die programme dek alle sfere van regerings- en staats-besit industriee. Ongeskoolde en semi-geskoolde werklose persone verkry produktiewe indiensname terwyl hul ‟n toelaag en opleiding ontvang wat hul in staat stel om die transisie na die werksmark te maak of hul eie entrepreneursaktiwiteite te begin by voltooiing van die programme. Hierdie studie het die deelnemers se uitkyk op die opleiding ontvang tydens fase twee van die “Vat Alles” projek in die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit (CTMM) se Uitgebreide Publieke Werksprogramme (Extended Public Works Programme) verken. Die doelwit was om te verstaan hoe deelnemers die opleiding ontvang gesien het ná die implementering van die nuwe opleidingsraamwerk. Die nuwe raamwerk was veronderstel om opleidingsverskaffing te bevorder binne die tweede fase van die EPWP. Die navorsing is gedoen binne die interpretiewe paradigm. Fokusgroep besprekings is gevoer met ‟n doelgerigte steekproef van “Vat Alles” projekbegunstigdes. Die hoofbevindinge van die studie dui aan dat deelnemers opleiding ontvang het, maar die sogenaamde induksie opleiding was kort en eers laat in die programme aangebied. Addisioneel was die opleiding nie geakkrediteerd nie en geen sertifikate was aangebied na voltooiing daarvan nie. Die bevindinge dui aan dat die opleiding in die “Vat Alles” projek nie ‟n prioriteit was vir die implementeringsagente of die munisipaliteit nie. Deelnemers het bevestig dat hulle voordeel getrek het uit die werksgeleentheid en die toelaag om die effek van armoede te beveg. Maar hul het aangedui dat die opleiding beklemtoon moet word in die EPWP om hul by te ondersteun in die verkryging van vaardighede vir die werksmark.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Education and training services industry, Job creation -- South Africa, Labor market -- South Africa, Mamelodi (Pretoria, South Africa), Businesspeople, Entrepreneurs, Entrepreneurship, "Vat alles" Project, EPWP Programme, Extended Public Works Programme, City of Tswane Metropolitan Municipalities, CCTMM, Vlakfontein (Pretoria, South Africa), UCTD