An investigation into the ways in which leaders of Kraaifontein address HIV and AIDS and how this could influence the levels of HIV-related stigma in the community
Date
2014-04
Authors
Mapiye, Kumbirai
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This research is an investigation of how leaders in Kraaifontein area address HIV and AIDS and how this influences the levels of stigma and discrimination amongst the community members. A research was carried out in the Kraaifontein area using a mixed approach. Fifteen leaders were identified using purposive sampling method whilst their followers were randomly selected. A thematic analysis was done to determine the levels of stigma amongst leaders. Questionnaires were distributed to the community members to be able to measure the level of stigma and discrimination. Data which was collected from interviews was summarised in a report. Each leader was assigned to a code from A to O. The community members’ questionnaires were also labelled A to O corresponding to their Leaders. This was done to enable a comparison of reports between leaders and their subordinates or followers. The research established that though there are low levels of enacted stigma in Kraaifontein according to the results, there were shockingly high percentages (57%) of people who believed that HIV and AIDS is a punishment for bad behaviour. Seventy-one percent believed that it’s a punishment from God whilst 86% would not buy from someone with AIDS. The research showed that although people have the knowledge on how HIV virus is spread, there still remains an element of sigma and discrimination. Further recommendations were also made for future studies.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing is n ondersoek oor hoe leiers in kraaifontein area HIV en VIGS adresseer en hoe dit verband hou met hulle volgelinge N markpeiling was uitgevoer in die Kraaifontein are met gemengde gevoelens.15 Leiers was geidentifiseer dat hulle gebruik maak van doelbewuste toetsing terwyl die volgelinge na willekeur gekies is.n Tema annalise was gedoen om te bepaal hoe hoog die stigma onder leiers was.Vraelyste was versprei onder lede van die gemeenskap om te bepaal op watter vlak die stigma van diskriminasie was.Data was verhaal van onderhoude en opgesom in n verslag.Elke leier was n kode toegeken van A tot O.Die gemeenskapslede vraestelle was ook geetikiteer van A tot O oorkomstig hulle leiers.Hierdie was gedoen om te vergelyk verslae tussen leiers en ondergeskikte volgelinge.Die navorsing het bevind dat alhoewel daar lae vlakke van voorskryf stigma in Kraaifontein is ooreenkomstig die verslae daar skokkende hoe persentasie van mense (57%) glo dat HIV en Vigs n straf is vir hul swak gedrag.71 % glo dat dit n straf van God is en 86% sal niks koop van mense met Vigs.Die navorsing het getoon dat alhoewel mense die kennis het oor hoe HIV virusse versprei,daar steeds n element of stigma is.Verdere aanbevelings was gedoen vir toekomstige studies.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, HIV infections -- South Africa -- Kraaifontein, AIDS (Disease)-- South Africa -- Kraaifontein, Stigma (Social psychology), UCTD