A hardware-in-the-loop simulation facility for the attitude determination and control system of SUNSAT
Date
1999-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: hardware-in-the-Ioop simulation facility was developed for the attitude
determination and control system (ADCS) of the Stellenbosch University Satellite
(SUNSAT), a low earth orbit, nadir pointing microsatellite. Software simulations
were created to describe the orbital and attitude dynamics of the satellite, and also to
describe the space environment, including the geomagnetic field, sun, earth horison
and star field. Hardware emulators were designed to emulate the interfaces of the
satellite's sensors and actuators with the ADCS tray. The simulation software and the
hardware emulators were then combined to systematically close the hardware loop
around the engineering model of SUNSAT's ADCS.
A satellite-in-the-Ioop simulation mode was also included in the hardware-in-the-Ioop
simulation facility so that whole orbit data collected and recorded by the SUNSAT
flight model and transmitted to the ground station could be fed to simulations of the
on-board ADCS algorithms. The satellite-in-the-Ioop simulation was used to
investigate an unmodelled disturbance torque acting on the satellite body which' was
revealed by the whole orbit data.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Apparatuur-in-die-lus simulasie omgewing is ontwikkel vir die orientasie afskatting en beheer stelsel (ADCS) van die Stellenbosch Universiteit Satelliet (UNSAT), 'n lae aardbaan, aardwysende mikrosatelliet. Sagteware simulasies is geskryf om die wentelbaan en orientasie dinamika van die satelliet te beskryf en ook om die ruimte omgewing, insluitend die magneetveld van die aarde, die son, die aardhorison en die sterreveld te beskryf. Hardeware emuleerders is ontwerp om die koppelvlakke van die satelliet se sensore en aktueerders met die ADCS laai na te boots. Daarna is die simulasie sagteware en hardeware emuleerders geintegreer om die apparatuur lus stelselmatig te sluit rondom die ingenieursmodel van SUNSAT se ADCS. 'n Satelliet-in-die-lus simulasie modus is ook ingesluit by die apparatuur-in-die-lus simulasie omgewing sodat wentelbaan data wat deur die SUNSAT vlugmodel versamel en na die grondstasie versend is aan simulasies van die aanboord ADCS algoritmes gevoer kan word. Die satelliet-in-die-lus simulasie is aangewend om 'n steurdraaimoment op die satelliet liggaam, wat nie voorheen gemodelleer is nie, maar wat deur die wentelbaan data uitgewys is, te ondersoek.

Description
Thesis (M.Sc.Ing) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Artificial satellites, Space vehicles -- Control systems, Dissertations -- Electrical engineering