Cortisol, glucose, and oxidative stress: a unified hypothesis of psychological stress and neurological dysfunction
Date
2021-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Chronic stress is a global pandemic implicated in the onset and progression of numerous non-
communicable diseases. Although promising hypotheses regarding the relationship between stress and
adverse health outcomes do exist, there are relatively limited insights regarding the underlying
mechanisms driving this phenomenon. Related literature describes glucose metabolic perturbations
mediated by chronic stress and their putative impact, particularly in terms of long-term functional
defects observed in stress-related disorders. Furthermore, prior research established that
oxidative stress-induced shunting of glycolytic intermediates into nonoxidative glucose pathways
(NOGPs), such as the hexosamine biosynthetic pathway (HBP), is linked to pathophysiologic outcomes.
Although changes in glucose metabolism and the induction of oxidative stress in the brain are key
features of chronic stress, the mechanisms underlying such alterations and the related interplay
between mediators are poorly understood. This review will therefore begin by establishing what is
currently known about glucose metabolism and oxidative stress as primary, individual contributors
to stress-induced pathology. Hereafter the two will be explored in tandem, culminating in a novel
hypothesis whereby perturbed glucose metabolism and oxidative stress converge to promote and
exacerbate pathological remodeling of the brain. We propose that prolonged activation of the stress
response leads to increased brain HBP flux that impacts cerebral redox homeostasis and
thereby results in neurological dysfunction.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Chroniese stres is 'n wêreldwye pandemie wat betrokke is by die aanvang en vordering van talle nie-oordraagbare siektes. Hoewel belowende hipoteses oor die verhouding tussen stres en nadelige gesondheidsuitkomste bestaan, is daar relatief beperkte insigte oor die onderliggende meganismes wat hierdie verskynsel aandryf. Verwante literatuur beskryf glukose metaboliese versteurings deur chroniese stres gemedieer en hul beweerde impak, veral in terme van langtermyn funksionele defekte waargeneem in stresverwante afwykings. Verder het vorige navorsing vasgestel dat oksidatiewe stres-geïnduseerde omleiding van glikolitiese intermediêre na nie-oksidatiewe glukoseweë (NOGW), soos die heksosamien biosintetiese weg (HBW), aan patologiese uitkomste gekoppel is. Alhoewel veranderinge in glukosemetabolisme en die induksie van oksidatiewe stres in die brein sleutelkenmerke van chroniese stres is, is daar nie ‘n goeie begrip van die meganismes onderliggend aan hierdie veranderinge en die verwante interaksie tussen bemiddelaars nie. Ons hipotetiseer dus dat die verlengde aktivering van die stresrespons tot verhoogde HBW-fluks van die brein lei, wat serebrale redoks homeostase beïnvloed en sodoende neurologiese wanfunksie tot gevolg het. Hierdie oorsig sal dus begin deur vas te stel wat tans oor glukosemetabolisme en oksidatiewe stres as primêre, individuele bydraers tot stres-geïnduseerde patologie bekend is. Hierna sal die twee agtereenvolgend ondersoek word, wat kulmineer in 'n nuwe hipotese waardeur glukosemetabolisme en oksidatiewe stres saamloop om patologiese hermodellering van die brein te bevorder en te verswak. Ons stel voor dat langdurige aktivering van die stresrespons tot verhoogde brein HBW-fluks lei wat serebrale redokshomeostase beïnvloed en sodoende neurologiese wanfunksie tot gevolg het.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2021.