Enhancing the competitive advantage of the South African cultivated abalone industry
Date
2004-03
Authors
Gerber, Werner Hugo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The pnmary alm of this study was to investigate the national competitive
advantage of the South African abalone industry. A further aim was therefore to
investigate the environment, in which the South-African abalone industry
operates. Secondary aims included presenting a detailed description of the roleplayers
in the South African abalone industry, and considering whether the
South African abalone industry can be made more competitive and, if so, how
this can be achieved. The achievement of these aims required a framework to
establish which data is necessary for the task. The framework selected involved
a combination of Porter's Five Forces analysis and Diamond Model.
The study suggests that South African abalone firms should promote South
African abalone more actively, invest more funds in human resources, and that
the industry's faith in government needs to be restored, which can be achieved
by improving the services offered by public institutions like the South African
Bureau of Standards (SABS), the Department of Trade and Industry (DTI) and
Marine and Coastal Management (M&CM).
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met die studie was om die nasionale kompeterende voordeel van die Suid Afrikaanse perlemoen industrie te ondersoek. Om dit te bereik, moes die omgewing waarin die industrie fuksioneer ontleed en die rolspelers in die industrie deeglik beskryf word. 'n Verdere doel was om te bepaal of dit moontlik is om die kompeterendheid van die industrie te verhoog, en indien wel, hoe dit bereik kan word. Die raamwerk wat gekies is om die doelstellings te bereik bestaan uit 'n kombinasie van Porter se "Five Farces" analise en "Diamond Model". Die resultate dui aan dat die industrie Suid-Afrikaanse perlemoen meer aktief moet bekendstel, individuele ondernemings meer in hul menslike hulpbronne moet investeer, en dat die industrie se vertroue in die nasionale regering herstel moet word, deur die dienste te verbeter wat deur publieke instellings soos die Suid-Afrikaanse Buro van Stanaarde (SABS), Departement Handel en Nywerheid en Mariene- en Kusbestuur verskaf word.

Description
Thesis (MSc(Agric))--University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Abalone fisheries -- South Africa, Abalone culture -- South Africa, Competition -- South Africa