The African National Congress and nationalism in South Africa in light of Manuel Castells' The information age : economy, society and culture, Vol. I, II & III
Date
2007-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis applies the theory developed by Manual Castells in his three-volume book, The Information
Age, to the African National Congress' (ANC) policies for post-apartheid South Africa. An
overview of major theories of nationalism provides the context for Castells' own views. There follows
a brief summary of the ideas Castells proposes on the transition from industrial capitalism to
informational capitalism, expressed in the emergence of the ideal type of the network society, and
his theory on identity and nationalism. Turning to ANC policy, an analysis of ANC and government
documents demonstrates that the ANC intends creating a new South African nation; an exposition
of the characteristics of this new nation is given. This thesis also shows that the economic policy
of the ANC-in-govemment, shifting from the 1994 Reconstruction and Development Programme to
the 1996 Growth, Employment and Redistribution strategy, deliberately joined South Africa to the
global economy. After examining the contemporary state of nationalist sentiment in South Africa,
the significant extent to which South Africa tends towards the network society pattern is determined,
following which Castells' conceptions of the network society and identity are applied to present-day
South Africa in order to project the path of nationalism in the country.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis pas die teorie wat Manuel Castells in sy drie-volume boek, The Information Age, ontwikkel het toe op ANC beleid vir Suid Afrika. 'n Oorsig van die belangrikste teoriee oor nasionalisme word ter agtergrond gegee. Daama volg 'n kort opsomming van Castells se idee van die oorgang van industriele kapitalisme na informasie-gebaseerde kapitalisme. Dit word onder meer vervat in die konsep van die "network society" en sy teorie van identiteit en nasionalisme. 'n Analise van ANC en regerings dokumente toon dat die ANC dit ten doel het om 'n nuwe Suid Afrikaanse nasie te bou. Vervolgens word die kenmerke van die nuwe nasie uiteengesit. Die tesis wys ook hoe die ANC regering in 1996 doelbewus sy ekonomiese beleid verander het om Suid-Afrika deel te maak van die wereld-ekonomie. Na bestudering van hedendaagse sentiment jeens nasionalisme in Suid-Afrika, is dit moontlik om te bepaal in watter mate die Suid-Afrikaanse samelewing ooreenstem met die "network society" model. Hiema word Castells se konsepte van "network society" en identiteit in hedendaagse Suid-Afrika toegepas om projeksies oor die pad vorentoe vir nasionalisme in die land te maak.

Description
Thesis (MPhil) -- University of Stellenbosch, 2007.
Keywords
Castells, Manuel -- 1942- -- Information age, African National Congress, Nationalism -- South Africa, Information technology -- Political aspects -- South Africa, South Africa -- Politics and government -- 1994-