Score cards for higher education institutions
Date
2020-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Performance management and strategic planning are needed for universities to survive and to increase adaptability within their environment. Effective performance measurement enables
management to make informed decisions and to improve performance management.
Stellenbosch University recently launched Vision 2040 and the Strategic Framework 2019-
2024 with a new set of strategic management indicators. A performance measurement
framework placed on the new strategic framework will allow the University to measure
progress made on the new strategic framework. Performance refers to effectiveness and
efficiency. Effectiveness measured on different levels in the university will allow management
to intervene and take corrective actions where needed to steer the university in the direction
where the university wants to be in the future.
Literature shows widespread dissatisfaction with most performance measurement systems and
many organisations, perhaps the majority, feel that they have not got it right, according to
Meyer (as cited in Neely et al., 2004:51).
A performance measurement framework was developed for Stellenbosch University to
measure effectiveness under the new Strategic Framework 2019-2024. The SU Score Card is
based on a composite index approach for effectiveness which is further based on the allocation
of weights to performance indicators according to their priorities. Different weights are
allocated to core strategic themes, institutional objectives and indicators and measures, which
all influence the overall composite effectiveness of the university. Effectiveness and composite
effectiveness are both addressed in the SU Score Card model which will assist management in
tracking progress made with the goals set for the Strategic Management Framework for
Stellenbosch University.
An interactive model was developed for the SU Score Card to visualise the performance for
the university. Modelling the performance of the university will assist management to develop
a more holistic view of the progress the university is making overall and allow for drill-down
to lower levels identifying poor and excellent performance.
Operational level performance indicators that support strategic level performance indicators
were identified and modelled to provide management with a line-of-sight of performance
across the university from a strategic level to an operational level.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Strategiesebeplanning en effektiwiteitsbestuur is noodsaaklikheid binne universiteite om te bly oorleef en aan te pas by hulle omgewings. Bestuur wat effektiwiteit meet is in ʼn beter posisie om ingeligte besluite te neem. Universiteit Stellenbosch het onlangs Visie 2040 en die nuwe Strategiese Raamwerk 2019- 2024 bekend gestel met ʼn nuwe stel strategiese bestuursaanwysers. ʼn Prestasiebestuurraamwerk toegepas bo-op die universiteit se strategiese raamwerk wat effektiwiteit meet sal die universiteit in staat stel om hul vordering te meet ten opsigte van die nuwe strategiese raamwerk. Prestasie verwys na effektiwiteit en doeltreffendheid. Effektiwiteit gemeet op verskillende vlakke binne die universiteit sal bestuur in staat stel om in te gryp en korrigerende stappe te neem waar nodig sodat die universiteit in die regte rigting bestuur word waar die universiteit in die toekoms wil wees. Meyer (soos aangehaal in Neely et al., 2004:51) stel dit dat daar ʼn wydverspreide ontevredenheid heers onder baie organisasies, moontlik die oorgrotemeerderheid van alle organisasie is ontevrede met die prestasiebestuursraamwerke wat hulle binne hulle organisasie gebruik om vordering mee te meet. ʼn Telkaart was ontwikkel vir Universiteit Stellenbosch wat effektiwiteit meet onder die nuwe Strategiese Raamwerk 2019-2024. Die US Telkaart is gebaseer op ʼn benadering van ʼn saamgestelde indeks vir effektiwiteit wat verder gebaseer is op die toewysing van gewigte, volgens prioriteite, vir alle prestasie-aanwysers in die model. Verskillende gewigte word toegeken aan kern strategiese temas, institusionele doelwitte en strategiese bestuursaanwysers wat die algehele saamgestelde effektiwiteit van die universiteit beïnvloed. Beide effektiwiteit en saamgestelde effektiwiteit word aangespreek in die US Telkaart wat bestuur in staat sal stel om die vordering ten opsigte van die bereiking van doelwitte onder die Strategiese Raamwerk te meet. ʼn Interaktiewe model was ontwikkel vir die US Telkaart wat bestuur in staat sal stel om ʼn holistiese beeld van die interne prosesse van die universiteit te vorm op ʼn oorhoofse vlak sowel as op laer vlakke om uitstekende en swak prestasie te identifiseer. Operasionele prestasieaanwysers wat strategiese prestasie-aanwysers ondersteun was ook geïdentifiseer en gemodelleer om meer insigte te gee op fakulteit- en departementvlak.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Balanced scorecard (Management), Performance -- Measurement -- Statistical methods, Organizational effectiveness, Stellenbosch University, UCTD