Optical tweezers for advanced microscopy
dc.contributor.advisor | Rohwer, Erich G. | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Neethling, Pieter H. | en_ZA |
dc.contributor.advisor | Bosman, Gurthwin W. | en_ZA |
dc.contributor.author | Erasmus, Anneke | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Physics. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2018-02-27T06:18:33Z | |
dc.date.accessioned | 2018-04-09T07:03:36Z | |
dc.date.available | 2018-02-27T06:18:33Z | |
dc.date.available | 2018-04-09T07:03:36Z | |
dc.date.issued | 2018-03 | |
dc.description | Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2018. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH SUMMARY: The integration of lasers into microscopy has enabled new areas of research and expanded existing ones. Not only can one now image samples to resolutions and contrast unheard of before lasers became common, but one can now use lasers to exert minuscule forces on micron sized structures in your sample. This is achieved by creating a stable, single beam optical trap by tightly focusing a laser onto the sample containing micronsized particles submerged in a uid. Moving the trap position allows for the manipulation of micron-sized particles inside the sample. Such an optical trap is known as optical tweezers. In this work, optical tweezers are constructed and the trap is characterized by calibrating the picoNewton sized forces applied to micron-sized particles close to the trap centre. Applications of optical tweezers can be found in various aspects of biophotonics, some of which are discussed in this thesis. Using the constructed optical tweezers, the intracellular forces of molecular motors inside an onion cell were measured and the results are discussed. The optical tweezers setup can be expanded to include di erent imaging techniques. Two such imaging techniques, namely nonlinear microscopy and ptychography, a lensless imaging technique, are discussed in detail. Linear uorescence micrographs were taken with the setup to illustrate how such an integration would work. Ptychography was demonstrated in a separate imaging setup to illustrate the underlying principles. In this fashion, the individual components are investigated and evaluated separately, with the ultimate goal of incorporating all of these techniques in a truly multimodal microscopy platform. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANS OPSOMMING: Die integrasie van lasers in mikroskopie het dit moontlik gemaak om nuwe navorsingsgebiede te betree en bestaandes uit te brei. Met die ontwikkelling van hierdie tegnologie, kan monsters afgebeeld word met resolusies en kontras ongehoord van voordat lasers algemeen geword het. Verder word lasers toegepas om minimale kragte op mikroskopiese strukture in die monster uit te oefen. Dit word behaal deur 'n laser skerp op die monster te fokus, wat 'n stabile, enkelstraal optiese val skep. Deur die optiese val-posisie relatief tot die monster te beweeg, kan die mikroskopiese deeltjies binne die monster gemanipuleer word. Hierdie optiese val is bekend as 'n optiese-tangetjie. In hierdie projek is 'n optiese-tangetjie gebou, die posisie van mikroskopiese deeltjies is oor tyd gemeet en so, indirek, is die kragte op die deeltjie waar geneem. Die kragte in die optiese val opstelling is op hierdie manier gekalibreer. Optiese-tangetjies het verskeie toepassings in biofotonika, waarvan sommige in hierdie tesis bespreek word. Een so 'n toepassing is die meet van intrasellul êre kragte van molekulêre motors binne 'n uiesel. Hierdie kragte is gemeet en die resultate word bespreek. Die optiese-tangetjie-opstelling is uitgebrei om verskillende afbeeldings tegnieke in te sluit. Een so 'n afbeeldings tegnieke wat bespreek is, is nie-lineêre mikroskopie. Lineêre oresensie-mikrograwe is geneem met die opstelling om te illustreer hoe so 'n integrasie sou werk. Nog 'n afbeeldings tegniek is ptychography. Ptychography is 'n tegniek wat 'n monster afbeeld sonder 'n lens. Dit is gedemonstreer in 'n afsonderlike afbeeldingsopstelling om die onderliggende beginsels te illustreer. Op hierdie manier word die individuele komponente afsonderlik ondersoek en geëvalueer, met die uiteindelike doel om al hierdie tegnieke in 'n werklike multimodale mikroskopie opstelling in te sluit. | af_ZA |
dc.format.extent | ix, 88 pages ; illustrations | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10019.1/103606 | |
dc.language.iso | en_ZA | en_ZA |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject | Optical tweezers | en_ZA |
dc.subject | UCTD | |
dc.subject | Ptychography | en_ZA |
dc.subject | Microscopy -- Equipment and supplies | en_ZA |
dc.subject | Laser imaging | en_ZA |
dc.subject | Intermolucular forces | en_ZA |
dc.title | Optical tweezers for advanced microscopy | en_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 3 of 3
Loading...
- Name:
- erasmus_optical_20118.pdf
- Size:
- 19.06 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description:
- Download thesis
License bundle
1 - 1 of 1