The adjudication of budgetary decisions in socio-economic rights litigation

Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The entrenchment of socio-economic rights in the Constitution of the Republic of South Africa, 1996 commits the State to securing socio-economic redress in South Africa through the provision of various socio-economic goods and services. Ensuring the successful realisation of socio-economic rights requires, amongst other things, the provision of adequate budgetary support towards the programmes and policies aimed at giving effect to such rights. Judicial intervention in the State’s budgetary domain is traditionally understood to strain at the limits of the courts’ institutional legitimacy and competency. However, the manner in which socio-economic rights have been entrenched in the Constitution, the courts’ subsequent interpretation thereof, and the State’s existing budgetary patterns indicate that there may be a need for courts to assess the constitutionality of the budgetary support the State makes available to socio-economic policies and programmes. This study considers how courts could approach judicial intervention within such a context. Drawing from the work of legal theorists Rosalind Dixon and Katharine Young, this thesis suggests a suitable theoretical framework that could guide courts’ intervention in budgetary matters in a socio-economic rights context and makes recommendations regarding how such a framework could be utilised within the courts’ existing review and remedial paradigms.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verskansing van sosio-ekonomiese regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 verbind die Staat daartoe om sosio-ekonomiese regstelling in Suid-Afrika te verseker deur verskeie sosio-ekonomise goedere en dienste te voorsien. Om die verwesenliking van sosio-ekonomiese regte daar te stel word, onder andere, voldoende begrotingsondersteuning vereis vir die programme en beleide wat ten doel het om uiting aan hierdie regte te gee. Die tradisionele beskouing van geregtelike ingryping in die Staat se begrotingsdomein is dat dit teen die perke van howe se institusionele legitimiteit en bevoegdgheid beur. Die manier waarop sosio-ekonomiese regte in die Grondwet verskans en deur die howe interpreteer is, asook die Staat se bestaande begrotingspatrone, toon egter dat dit nodig mag wees vir die howe om die grondwetlikheid van begrotingsondersteuning wat die Staat voorsien om sosio-ekonomiese beleide en programme te ondersteun, te beoordeel. Hierdie studie ondersoek hoe howe geregtelike ingryping in hierdie konteks kan benader. Deur te steun op die werk van regsteoretici soos Rosalind Dixon en Katharine Young word daar ‘n geskikte teoretiese raamwerk voorgestel wat die howe kan lei in begrotingsaangeleenthede in die konteks van sosio-ekonomiese regte. Daar word ook aanbevelings gemaak oor hoe hierdie raamwerk binne die howe se bestaande hersienings- en remederiërende paradigmas aangewend kan word.
Description
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2024.
Keywords
Citation