Masters Degrees (Viticulture and Oenology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Viticulture and Oenology) by Subject "Agriculture, Cooperative -- South Africa"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemKooperatiewe wynkelders in Suid-Afrika(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1966-12) Botha, T. C.; Morkel, P. R.; Dempsey, W. C.; Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Viticulture & Oenology & Institute for Wine Bioteechnology.INLEIDING: Die ontstaan van kooperasiewese kan teruggevoer word na die jaar 1844 toe 28 wewers van Rochdale in Engeland 'n suksesvolle koöperatiewe verbruikswinkel geloods het. Die sogenaamde Rochdale-pioniers word veral onthou vanweë die feit dat hulle die beginsels van koöperasiewese duidelik geformuleer het. In Suid-Afrika speel landboukoöperasie vandag 'n belangrike rol in die bemarking van landbouprodukte, die verskaffing van boerderybenodighede en die lewering van dienste aan boere. Koöperasies is, veral in die beginjare, meesal gestig met die doel om gebreke in die bemarking en verwerking van landbouprodukte te oorbrug. In Suid-Afrika het koöperasiewese ontwikkel sedert die twintigste eeu toe 'n Ier, Mnr. P.J. Hannon na die land gebring is om te dien as superintendent van landboukoöperasies. Vandaar het dit ontwikkel tot feitlik al die sektore van die landboubedryf in Suid-Afrika.