E-Books (Psychology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing E-Books (Psychology) by Subject "Community research -- Handbooks, manuals, etc."
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemConducting a community assessment : a practical community handbook([S.l. : s.n.], 2010-11) May, Basil; Lazarus, Sandy; Naidoo, A. V.; Demas, Grant; Williams, Lorenza; Sauls, Deidre; Filander, Fiona; Kamfer, Reagan; Klaasin, Annuske; Korasie, Searle; Martin, Jamie-LeeThis booklet is about sharing our process with other people so that they may be able to do the same in other communities. We have realised how valuable this kind of research is in the process of community development and we would like to help share our experiences of collaborative and community participative research. We hope that this handbook will serve as a guideline for any community leader, teacher or researcher who would like to undertake similar research projects. We realise that there are other ways of doing this, but you may find it helpful to see how we went about the community assessment process. In this booklet we will be providing background information that will help to create a context for doing this kind of research, and we will be outlining various steps in the process. To help bring life to this research process, we will give real lived experiences and examples from the Railton Community Assessment Project (CAP) team. Please consult the Railton Community Assessment Project Report for a comprehensive description of the research processes and findings referred to in this booklet. We hope this handbook is helpful to you and your community.
- ItemDie uitvoer van 'n gemeenskapsassessering : 'n praktiese gemeenskapshandleiding([S.l. : s.n.], 2010-11) May, Basil; Lazarus, Sandy; Naidoo, A. V.; Demas, Grant; Williams, Lorenza; Sauls, Deidre; Filander, Fiona; Kamfer, Reagan; Klaasin, Annuske; Korasie, Searle; Martin, Jamie-LeeDie doel van hierdie handleiding is om die navorsingsproses met ander mense te deel sodat hul op hul beurt dieselfde proses in ander gemeenskappe kan gebruik. Hierdie tipe navorsing is waardevol in die proses van gemeenskapsontwikkeling, en om die rede wil ons graag die ervaring van gemeenskap-deelnemende navorsing met ander deel. Ons hoop dat hierdie handleiding as ‘n riglyn sal dien vir enige gemeenskapsleier, opvoeder of navorser wat soortgelyke projekte wil loots. Alhoewel daar ander maniere is om hierdie tipe navorsing te doen, mag u dalk baat by die manier waarop ons die gemeenskapsassesserings-proses benader het. Ons sal in hierdie handleiding agtergrondinligting verskaf wat as konteks sal dien vir die uitvoer van dié tipe navorsing. Die onderskeie stappe van hierdie proses sal ook belig word. Ons gebruik werklike voorbeelde van die Railton Gemeenskapsassesserings-projek (GAP) om die egtheid van die navorsingsproses weer te gee. Raadpleeg asseblief ook die “Railton Community Assessment Project Research Report” vir addisionele inligting oor hierdie navorsingsaktiwiteite en bevindings. Ons hoop dat beide u en u gemeenskap hierdie handleiding tot groot nut sal vind.