Research Articles (Mercantile Law)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Mercantile Law) by Subject "BP Suid-Afrika (Edms) Beperk -- BPSA"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie aftrekbaarheid van rente en huurgeld vir inkomstebelastingdoeleindes(Juta Law, 2007-01) Taljaard, C.; Du Plessis, I.In die onderhawige saak het BP Suid-Afrika (Edms) Beperk ("BPSA") op 'n kwartaallikse grondslag dividende aan sy houermaatskappy, BP Plc, verklaar. Sodanige verklarings is deur die houermaatskappy vereis. BPSA het in die betrokke jaar van aanslag oor verdeelbare reserwes van R683 miljoen beskik welke reserwes die maatskappy volgens getuienis sou wou behou. BP plc het egter sy belegging in Suid-Afrika op daardie stadium as riskant beskou en wou die fondse uit die land neem. Die gevolg was die verklaring van 'n dividend van R683 miljoen.