Research Articles (Private Law)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Private Law) by Subject "Buildings -- Repair and reconstruction -- Law and legislation"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemVonnisbespreking : die magtiging wat vereis word vir strukturele verandering aan 'n deel en die aangrensende gemeenskaplike eiendom in 'n deeltitelskema(LitNet, 2016-03-08) Van der Merwe, C. G.In hierdie saak moes die hof uitspraak gee oor ’n regspunt wat nie voldoende deur die Wet op Deeltitels 95 van 1986 behandel word nie. Die applikante wou twee kombuisvensters in hul woonstel op die grondvloer van ’n deeltitelkompleks vervang deur groter vensters met die doel om die invloei van natuurlike lig in die kombuis te verbeter. Weens beswaar deur die eienaar van die woonstel op die eerste vloer bokant hulle nader die applikante die hof om te bepaal watter soort magtiging vereis word om die voorgestelde verandering aan te bring. Die nuutheid van die regsvraag in hierdie saak was dat die Wet op Deeltitels en die voorgeskrewe bestuurs- en gedragsreëls nie die veranderinge binne woonstelle en aan die gemeenskaplike mure wat die woonstel omring, behoorlik reguleer nie.