Research Articles (Journalism)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Journalism) by Subject "Afrikaans journalistic style"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemVryheid van die Afrikaanse spraak : ryk, ryker, Rykie(Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 2009-03) Rabe, LizetteDie Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) het op verskeie terreine in die Afrikaanse joernalistiek ’n bydrae gemaak. ’n Mens kan byvoorbeeld konstateer dat sy die Afrikaanse taal “bevry” het van ’n nog gestrenge skryfwyse. Hierdie artikel is ’n eerste verkenning van hierdie “vrydenker” in die Afrikaanse joernalistiek se vrye omgang met dié jong taal. As deskriptiewe artikel word kortliks, as konteks, op die ontwikkeling van die Afrikaanse taal gefokus. Daarop volg ’n kort bespreking van die ontwikkeling van Van Reenen as jong joernalis. Die invloed wat die skrywer MER op haar vorming gehad het, word vervolgens gedokumenteer. ’n Waardering van Van Reenen se tydgenote volg, asook Van Reenen se invloed op ’n nuwe generasie Afrikaanse, veral vroulike, joernaliste. Die artikel sluit af met slegs ’n aantal voorbeelde uit die oeuvre van die “onvergelyklike stilis” wat tot die uitdrukking “ryk, ryker, Rykie” gelei het.