Ek wil vir geen oomblik te kenne gee dat my manier van afrig
die enigste metode is nie. Dit is eerder ’n aanduiding van
die filosofieë wat vir my gewerk het. Verder deel ek graag my
oortuiging dat tennis speel ’n mens pantser teen die lewe daarbuite.
Die boek is geskryf vir elkeen wat die spel kan speel, en
nie net vir top-spelers nie.