Browsing by Author "Van der Merwe, S. D."
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemOn record : popular Afrikaans music & society : 1900-2017(SUN MeDIA, 2017) Van der Merwe, S. D.Popular Afrikaans music artists have done well in post-apartheid South Africa and enjoy the enthusiastic support of loyal fans. This support is fuelled by a complex set of emotions linked to “being Afrikaans” in a culturally pluralistic society. In On Record, van der Merwe investigates the interplay between popular music and the unfolding of Afrikaans culture politics from the start of the twentieth century to the present. It includes a search for the earliest recorded Afrikaans songs and documents subsequent phases of music development that reflect the agency of ordinary individuals - artists and listeners - against a background of fundamental societal and political change. It regards both the music mainstream and the alternative, and reveals, among other things, historical cases of compliance and resistance regarding the master narrative of Afrikaner nationalist ideology, the attempts by cultural entrepreneurs to establish authority over popular Afrikaans culture, class tension, lasting racial exclusivity, protest and censorship, and the post-apartheid invocation of Afrikaner nostalgia and white victimhood. Ultimately, On Record provides an uninterrupted account, and a critique, of the entire history of recorded popular Afrikaans music up to the present.
- ItemPlate en politiek : populere Afrikaanse musiek en die samelewing 1900-2017(AFRICAN SUN MeDIA, 2019) Van der Merwe, S. D.Populêre Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post‑apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur ’n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee “om Afrikaans te wees” in ’n kultureel pluralistiese samelewing. In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populêre musiek en die ontvouing van ’n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit ’n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinêre mense – kunstenaar en luisteraar – weerspieël teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering. Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populêre Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post‑apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek ‘n on-onderbroke weergawe van , en ‘n kritiese blik op, meer as ’n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek.