Browsing by Author "Naude, Stephanus Johannes"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemArmoede en rykdom na aanleiding van ’n Ou-Testamentiese perspektief : ’n analogiese en etiese interpretasie van die Josefverhaal(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2018-12) Naude, Stephanus Johannes; Jonker, Louis C.; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Old and New Testament.AFRIKAANSE OPSOMMING: “Ethical conduct is about doing the right things the right way; not that the ends justify the means, but also simply doing the right thing, it did not matter what the outcomes were.” (Khoza, 2016) Die konteks van Suid‐Afrika verwag dat verskillende vrae oor etiek en etiese gedrag gevra word. In 2016 is Suid‐Afrikaaners deur studente gevra oor die verhoging van studentegelde en die beperking van die geleentheid vir hoër onderwys. Die konteks van Suid‐Afrikaners is oorweldig deur armoede en die kwessie van armoede kan nie meer net beantwoord word deur na die grondwet van Suid‐Afrika te verwys nie, maar het ’n etiese antwoord nodig. Hierdie studie wil die etiese vrae aanspreek deur die Bybel as 'n riglyn vir etiese deugde te gebruik. Die geskiedenis van Suid‐Afrika het egter getoon dat etiese gedrag wat in die Bybel gereflekteer word, onverantwoordelik gebruik kan word. Hierdie studie gebruik 'n anologiese perspektief om te argumenteer dat deur die wêreld van die teks en kontemporêre konteks so duidelik as moontlik te definieer, 'n verantwoordelike hermeneutiek ontwikkel kan word om vanuit die teks in die kontemporêre konteks van Suid‐Afrika te reageer. ’n Hermeneutiek wat beide die literêre en historiese dimensies van die Ou Testament gebruik, kan moontlik 'n meer verantwoordelike etiek verseker. Teen hierdie agtergrond sal die huidige studie die etiese deugde, versoening en voorsiening, met betrekking tot armoede en rykdom vanuit die Josef‐verhaal in Genesis 37‐50 ontwikkel.
- ItemTelling a different story of privilege and poverty : an intercultural Bible reading of Ruth in the context of contemporary South Africa(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2024-02 ) Naude, Stephanus Johannes; Jonker, Louis C.; Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Old and New Testament.ENGLISH ABSTRACT: This dissertation addresses the profound implications of an analogical hermeneutical model and focuses on its application to understanding the multiple contextual dimensions within religious communities, with an emphasis on authoritative religious texts, particularly the Bible. The research aims to explore how perspectives within particular contexts develop over time, particularly in relation to the Bible, by drawing out the historical, literary and ethical facets. This nuanced understanding of context encompasses the world within the text, its literary setting, historical background and individual interpretation to provide a comprehensive understanding. An analogical hermeneutics model is a powerful tool for uncovering the historical and literary aspects of authoritative texts and how ancient authors and redactors used traditions to elaborate ethical principles. Within this exploration of traditions and interactions, contemporary readers can address pressing social issues based on shared values. This study not only offers exegetical insights into the Ruth narrative, but also demonstrates the transformative potential of the narrative in the specific South African context characterised by inequalities of wealth and poverty. Churches as agents of social change can benefit significantly from the findings of this study. In essence, this study highlights the transformative potential of intercultural Bible reading by creating a harmonious platform for people from different backgrounds to engage with biblical narratives, their personal stories and the shared values that unite them. This approach not only enriches our understanding of the text, but also promotes meaningful interactions within intercultural groups and ultimately contributes to a more inclusive and harmonious society.