Browsing by Author "Kitshoff, Danine"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemReorganisation of primary care services during COVID-19 in the Western Cape, South Africa : perspectives of primary care nurses(AOSIS, 2021-11) Crowley, Talitha; Kitshoff, Danine; De Lange-Cloete, Frances; Baron, Justine; De Lange, Santel; Young, Cornelle; Esterhuizen, Tonya; Couper, IanBackground: Primary care nurses play a pivotal role in the response to disasters and pandemics. The coronavirus diseases 2019 (COVID-19) pandemic required preventative, diagnostic, and curative measures for persons presenting with symptoms of COVID-19 by healthcare providers, whilst continuing other essential services. We aimed to investigate the reorganisation of primary care services during COVID-19 from the perspectives of primary care nurses in the Western Cape province of South Africa. Methods: We administered an online survey with closed and open-ended questions to professional nurses enrolled for a Postgraduate Diploma in Primary Care Nursing at Stellenbosch University (2020) and alumni (2017–2019) working in the Western Cape. Eighty-three participants completed the questionnaire. Results: The majority of the participants (74.4%) reported that they were reorganising services using a multitude of initiatives in response to the diverse infrastructure, logistics and services of the various healthcare facilities. Despite this, 48.2% of the participants expressed concerns, which mainly related to possible non-adherence of patients with chronic conditions, the lack of promotive and preventative services, challenges with facility infrastructure, and staff time devoted to triage and screening. More than half of the participants (57.8%) indicated that other services were affected by COVID-19, whilst 44.6% indicated that these services were worse than before. Conclusion: Our findings suggest that the very necessary reorganisation of services that took place at the start of the COVID-19 pandemic in South Africa enabled effective management of patients infected with COVID-19. However, the reorganisation of services may have longer-term consequences for primary care services in terms of lack of care for patients with other conditions, as well as preventive and promotive care.
- ItemThe value of collaboration in an integrated community development programme as experienced by stakeholders(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2011-03) Kitshoff, Danine; Stellenberg, E. L.; University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.; Dipaola, DanineAFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond Samewerking tussen belanghebbendes is ʼn baie waardevolle instrument om die holistiese ontwikkeling van gemeenskappe te bevorder. Gevolglik het die navorser deur hierdie projek gepoog om die waarde van samewerking in ’n gemeenskap te bepaal. Doelstelling en Doelwitte Die doel van die studie was om die waarde van samewerking in ʼn geïntegreerde gemeenskapsontwikkelingsprogram te ondersoek, soos dit onder die belanghebbendes in die gemeenskap van Kuilsrivier ervaar is. Die volgende doelwitte is gestel om te bepaal of: • samewerking ʼn oplossing is vir gemeenskapsontwikkeling • ʼn integrasie van al die belanghebbendes in die gemeenskap ʼn verskil maak in ontwikkelende gemeenskappe. Navorsingsontwerp Vir die doel van hierdie studie was ʼn fenomenologiese navorsingsontwerp toegepas met ‘n kwalitatiewe benadering. Populasie en steekproefneming Die populasie het bestaan uit ʼn verskeidenheid van belanghebbendes wat betrokke was in die program. Deur doelgerigte steekproefneming is 10 deelnemers gekies wat bestaan het uit ‘n fokusgroep met vyf deelnemers en onderhoude met vyf afsonderlike individue. Onderhoudsriglyne en data insameling Onderhoude is gevoer met een fokusgroep en vyf individue afsonderlik. Elke onderhoud was gelei deur semi-gestruktureerde onderhoudsriglyne wat gebaseer was op die doelwitte. Data is deur die navorser persoonlik ingesamel. ʼn Voorondersoek is nie gedoen nie. Geldigheid Om die geldigheid van hierdie studie te verseker, is die beginsels van geloofwaardigheid, gelykvormigheid, betroubaarheid en oordraagbaarheid toegepas. Etiese oorweging Toestemming vir die uitvoering van die studie was verkry van die Etiese Komitee van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by Stellenbosch Universiteit. Ingeligte, geskrewe toestemming was verkry. Die onderhoude is op band opgeneem met toestemming van die deelnemers. Deelname aan die studie was vrywillig en die etiese beginsels met betrekking tot privaatheid, anonimiteit en vertroulikheid is verseker deur die hele studie. Data analise Data was geanaliseer volgens Tesch (1990:154-156). Opgeneemde onderhoude is getranskribeer. Getranskribeerde data was gegroepeer in temas en sub-temas en gekodeer deur die hele proses. Bevindinge Gedurende die onderhoude, en spesifiek in die fokusgroep, het deelnemers die waarde so beskryf van aandeelhouers in gemeenskapsontwikkeling: “Samewerking is baie belangrik. Integrasie van alle partye dra definitief by tot die ontwikkeling van die gemeenskappe.” Daar is bevind dat bemagtiging die gemeenskappe in staat stel om hulle individuele take meer effektief uit te voer, n.a.v. die volgende: ”Ons skakel in en deur dit bemagtig ons ons gemeenskappe in Kuilsrivier en nou ook ander gemeenskappe”. Die projek het nuwe bewyse geïdentifiseer van ʼn wyer spektrum van die waarde van samewerking en het die waarde van persoonlike, geestelike en emosionele ondersteuning geïdentifiseer wat ervaar is deur die aandeelhouers. Verder het die studie baie belangrike persoonlike ontwikkeling en bemagtiging, soos ervaar deur die aandeelhouers gewys dat daar ʼn baie belangrike persoonlike ontwikkeling en bemagtiging ervaar is deur die aandeelhouers en dat integrasie van al die gemeenskapsaandeelhouers wel ʼn verskil maak in ontwikkelende gemeenskappe. Aanbevelings Aanbevelings wat gebaseer is op die wetenskaplike bewyse wat deur die studie bekom is, was gemaak en sluit die volgende in: ʼn Groter poging moet aangewend word om die beste moontlike mense betrokke te kry by ʼn geïntegreerde gemeenskapsonwikkelingsprogram Vertroue en respek tussen die aandeelhouers onderling en tussen die aandeelhouers en die gemeenskap is noodsaaklik ʼn Mentorprogram vir vrywilligers Persoonlike ontwikkelingsprogramme vir die vrywilligers Ter opsomming kan gesê word dat die LINK geïntegreerde program gewys het dat om verandering teweeg te bring in Suid-Afrika, sal daar ʼn toename in geïntegreerde gemeenskapsontwikkelingsprogramme te weeg gebring moet word met ʼn samewerkingsvennootskap van verskeie aandeelhouers.