Browsing by Author "Du Toit, Martin Andre"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemVakbondontwikkeling en -beleid in Suid-Afrika(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1971) Du Toit, Martin Andre; Van der Meulen, J.; Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business Management.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse vakbondtoneel is, geoordeel aan die algemene siening, betreklik stil. Selfd sodanig dat daar by baie die idee bestaan dat daar in Suid-Afrika nie een so iets soos 'n vakbondbeweging bestaan nie. Dit blyk egter 'n groot mistating te wees. In Suid-Afrika word daar vandag nie minder as 179 geregistreerde vakbonde aangetref nie. Hierdie organisasies het aan die einde van 1970 bykans 600000 lede gehad. Hier hou die prentjie nie op nie. Binne die raamwerk van statuterebepalings deur die sentrale owerhede neergele, vorm hierdie organisasies van werknemers, saam met werkgewersorganisasies en hul onderskeie koordinerende liggame, 'n bepaalde struktuur wat aan die beweging 'n eie karakter gee. Hierdie kenmerke is eie aan die Suid-Afrika en kan in baie opsigte nie vergelyk word met soortgeyke bewegings in ander lande nie.