Browsing by Author "De Villiers, Jeanne-Marie"
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
- ItemA framework for implementing lean practices and tools to support ISO 55000 compliance for physical asset management(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2018-03) De Villiers, Jeanne-Marie; Jooste, J. L.; Fourie, C. J.; Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.ENGLISH ABSTRACT: Please refer to full text for abstract
- ItemIncluding the gifted learner : perceptions of South African teachers and principals(Education Association of South Africa, 2013) Oswald, Marietjie; De Villiers, Jeanne-MarieWe report the findings of a qualitative study embedded in an interpretive paradigm to determine the perceptions of South African primary school teachers and principals regarding the inclusion of learners considered gifted. Eight principals and 16 classroom teachers in the Foundation Phase (Grades 1–3) in public primary schools situated in communities that were representative of the different socio-economic and language groups in the Western Cape province participated in the study. Qualitative data collection methods included in-depth individual semi-structured interviews with the eight principals and two semi-structured focus group interviews with the 16 classroom teachers. Qualitative content analysis revealed the following themes: inclusive education and the learner who is gifted; curriculum differentiation; obstacles to curriculum differentiation; and possible solutions for more effectively including the gifted learner. Despite their diversity in terms of culture, language and positioning by the previous apartheid regime, the participants acknowledged the marginalisation by default of gifted learners. Gifted learners were most often those who were not receiving appropriate education and support and data suggested that a particular drive for the inclusion of gifted learners was absent in the agenda of education authorities.
- ItemSienings van laerskoolopvoeders en -skoolhoofde van leerders wat begaafd is(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 2009-12) De Villiers, Jeanne-Marie; Oswald, M. M.; University of Stellenbosch. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.AFRIKAANSE OPSOMMING: Onderwys in Suid-Afrika het na die eerste demokratiese verkiesing in 1994 ‘n transformasieproses beleef. Beleidsveranderinge, rasionalisering, kurrikulumvernuwing en toenemende leerderdiversiteit in elke hoofstroomklaskamer was slegs ‘n paar van die uitdagings wat opvoeders en skoolhoofde in die laerskool moes hanteer. Resente publikasies toon dat die transformasie van die nuwe onderwysbedeling ‘n negatiewe uitwerking op begaafdheidsonderrig gehad het. Daar is minimale aandag aan begaafdheidsonderrig geskenk. Hoewel Onderwyswitskrif 6 (Departement van Onderwys, 2001) erkenning verleen aan alle leerderdiversiteite, word daar nie eksplisiet na begaafdheidsonderrig verwys nie. Die doel van hierdie kwalitatiewe studie was om ‘n duidelike beeld te verkry oor die sienings van laerskoolopvoeders en -skoolhoofde van leerders wat begaafd is. Hierdie studie het spesifiek ten doel gehad om die deelnemers se beskouings onderliggend aan begaafdheid te identifiseer, asook om die leemtes vas te stel wat toepaslike begaafdheidsonderrig belemmer. Hierdie navorsing het bevind dat daar tans in die laerskole van ondersoek ‘n gaping bestaan tussen amptelike beleid en klaskamerpraktyk. In die lig hiervan erken opvoeders en skoolhoofde dat leerders wat begaafd is nie effektief en toepaslik ingesluit word in die huidige hoofstroomklaskamer nie. Dit blyk verder dat ‘n gebrekkige opleiding in begaafdheidsonderrig, die leemte aan ‘n werkbare nasionale definisie van begaafdheid, asook uiteenlopende sienings van inklusiewe onderwys, die volhoubare ondersteuning en toepaslike onderrig belemmer van leerders wat begaafd is. Deelnemers aan hierdie studie erken dat onvoldoende voorsiening in UGO vir die spesifieke eise van leerders wat begaafd is, asook baie ander hindernisse in die hoofstroomklaskamer, veroorsaak dat hierdie leerders nie na behore onderrig en ondersteun word nie. Die laerskoolopvoeders en -skoolhoofde is van mening dat suksesvolle implementering van beleid en toepaslike onderrig van leerders wat begaafd is, nie sonder volhoubare ondersteuning en kollaborasie van alle rolspelers kan geskied nie. Daarom word die belangrikheid van groter gemeenskapsbetrokkenheid en die iv volhoubare ondersteuning van distriksgebaseerde ondersteuningspanne veral beklemtoon. Die bevindinge van hierdie studie het ook belangrike implikasies vir onderwysopleiding binne die huidige onderwyssisteem. Hierdie studie bevestig die noodsaaklikheid van toepaslike voor- en indiensopleiding in begaafdheidsonderrig vir alle opvoeders sodat ons land se spreekwoordelike ongeslypte diamante tot sierade vir die samelewing gevorm kan word. Sleutelwoorde: sienings, laerskoolopvoeders en -skoolhoofde, leerders wat begaafd is, inklusiewe onderwys, hoofstroomklaskamer, opleiding, kollaborasie, gemeenskap, identifisering, definiëring, onderrig