Browsing by Author "Badenhorst, P. J."
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemAmbit of mineral rights : paving the way for new order disputes(Juta Law, 2007-01) Badenhorst, P. J.; Mostert, H.The ambit of a real right, such as a mineral right, is determined by ascertaining the content thereof by identifying and listing its entitlements as well as identifying the limitations placed upon the exercise of such right. Once the ambit of a right (and/or competing rights) is determined, the relationship or possible conflict between parties holding different rights to the same legal object may be ascertained. This contribution is a discussion of the recent decision in Anglo Operations Ltd v Sandhurst Estates (Pty) Ltd 2006 1 SA 350 (T) in which the content of mineral rights in the context of the doctrine of lateral support was considered. A brief exposition of the relevant facts follows, whereafter the arguments entertained by the court is discussed. The court's decision on the ambit of mineral rights and the applicability of the property clause to the present case will then receive attention, before the general impact of the decision is discussed in more detail.
- ItemArtikel 3(1) en (2) van die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 : n herbeskouing(Juta Law, 2007-01) Badenhorst, P. J.; Mostert, HanriDie grondwet verplig die staat om ekologies volhoubare ontwikkeling van natuurlike hulpbronne sowel as ekonomiese en sosiale ontwikkeling te bewerkstellig. 1 Die grondwet bemagtig die staat om hierdie verpligting te vervul deur te bepaal dat die fundamentele reg tot eiendom nie so vertolk behoort te word dat dit die hervormingsoogmerke van die staat met betrekking tot grond, water en verwante hulpbronne lamlê nie. Sover dit Suid-Afrika se mineraal- en petroleumbronne aangaan, is gepoog om hierdie verpligting tot ontwikkeling en hervorming gestand te doen deur die invoer van ’n nuwe statutêre raamwerk. Op 1 Mei 2004 is die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 (hierna die wet) van stapel gestuur. Dit is voorafgegaan deur ’n wetsontwerpfase wat tot so ’n mate gekenmerk is deur glipse, dat ’n goeie dosis skeptisisme oor die werking van die wetgewing te verstane is, selfs al word die algemene belang daarvan in ’n nuwe grondwetlike bestel nie betwyfel nie.