Browsing by Author "Anker, Willem"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemSpanner in die wat? – Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari(LitNet Academic, 2011-12) Anker, WillemOpsomming In 1993 het Gunther Pakendorf ’n artikel in Stilet gepubliseer getitel “Kafka, en die saak vir die ‘klein letterkunde’”, waarin hy aanvoer dat Wopko Jensma (1939–1993?) se poësie miskien die beste Suid-Afrikaanse voorbeeld is van wat Gilles Deleuze en Félix Guattari ’n klein- of mineurletterkunde noem. Hierdie artikel is ’n verkenning van Pakendorf se hipotese waarin probeer word om die karaktertrekke en effekte van die Deleuze-Guattariaanse term mineurletterkunde op te som terwyl Jensma se poësie as voorbeeld daarvan gelees word. Jensma se meertalige gedigte, wat sterk beïnvloed is deur onder andere jazz en dada, met hul sterk politiese inslag, figureer steeds op die randgebied van die Suid-Afrikaanse literêre sisteem. Daar sal aangedui word hoe die konsep van mineurletterkunde – letterkunde wat Deleuze en Guattari defnieer as ’n politieke, kollektiewe uiting wat taal deterritorialiseer – ’n ingang bied tot die werk van Jensma, ’n digter wie se poësie nie veel prysgee onder die druk van meer tradisionele literêre benaderings nie. Uiteindelik sal Pakendorf se stelling bevestig word en sal Jensma se poësie herkenbaar word as mineurskrywing wat praat as die ander, wat subjektiwiteit politiseer en wat taal laat deterritorialiseer.
- ItemWilma Stockenstrom, 'n stamelende Dionusos(2003) Anker, WillemWilma Stockenström's poetry is suspiscious of the arrogance of language. It is a poetry turned against itself. In this article Stockenström's poem number 25 in Monsterverse will be used as a basis from which to discuss the way in which her philosophy of language influences her view of metaphysics. Her views on the nature of language will be compared with those of Friedrich Nietzsche. It will become clear that there is much common ground in the thoughts of these two poets, especially in their aversion to Western metaphysics, logocentrism and the blind belief that language can give access to a reality outside itself. At the end of this article it will be evident that Stockenström not only criticises Western metaphysics, but also proposes a radical way of being that has much in common with what Nietzsche called the Dionysian insight.