Masters Degrees (Sociology and Social Anthropology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Sociology and Social Anthropology) by Author "Basson, Albertus Johannes"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- Item'n Sosiologiese studie van sekere aspekte van die gemeenskap langs die Kafferkuilsrivier in die distrik Riversdal(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1948) Basson, Albertus Johannes; Wagner, O.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.AFRIKAANSE OPSOMMING: In Januarie 1946 voordat met die ondersoek begin is, is die hele Duinegebied eers deurreis teneinde met die gebied en sy bevolking, die landbouprodukte en vee, asook die leewyse en verspreiding van die bevolking vertroud te raak. Om hierdie doel te kan bereik, is daar by verskillende plase in die gebied besoek afgelê en onderhoude met vooraanstaande en bejaarde persone gevoer. Die volgende taak wat aangespak is was die afbakening van die opname-gebied. 'n Bepaalde groep van die bevolking wat onder betreklik homogene omstandighede leef, wat geografies-geïsoleers woon en waarvan die lede in noue aanraking met mekaar is, is tot studiegebied gekies en bestudeer.