Inaugural Addresses (Music)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Inaugural Addresses (Music) by Author "Ludemann, Winfried"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemMusiek, kulturele diversiteit, menswaardigheid en demokrasie in Suid-Afrika(2009-04) Ludemann, WinfriedAs 'n mens 'n intreerede voorberei, dan vra jy jouself noodgedwonge af watter soort voordrag 'n intreerede nou eintlik is. Aan die een kant word daar sekerlik verwag dat dit op een of ander wyse 'n vakkundige voordrag moet wees, aan die ander kant moet ek ook die persone in aanmerking neem wat nie ewekniemusiekvakkund iges is nie en dus seker in iets meer algemeen belangstel, of dalk selfs 'n toekomsvisie of aanduiding van beleidsrigting vir die Departement Musiek verwag. Daarom wil ek poog om in my voordrag drie verskillende klemme te plaas: i.) ek wi! poog om in die voordrag wei 'n aanduiding van my uiteenlopende navorsingsbelangstellings te gee op 'n wyse wat algemeen verstaanbaar ls,' ii.) ek wil probeer om daaruit gevolgtrekkings te maak vir 'n duideliker fokus vorentoe vir die Departement Musiek, waarvan ek die voorreg het om voorsitter te wees, en iii.) ek wil aantoon hoe musiek en navorsing oo r musiek na my mening 'n bydrae kan lewer tot die breer navorsingsfokus van die Universit eit Stellenbosch. En omdat ons vanmiddag in 'n musiekomgewing is, het ek besluit om sommer die daad by die woord te voeg en te wys hoe ek persoonlik probeer om van hierdie idees op my beskeie manier ook in musiek om te sit.
- ItemMusiek, kulturele diversiteit, menswaardigheid en demokrasie in Suid-Afrika(Stellenbosch : Stellenbosch Universiteit, 2009-04-21) Ludemann, WinfriedIn die voordrag word drie verskillende klemme geplaas: i.) aanduiding van uiteenlopende navorsingsbelangstellings is, ii.) gevolgtrekkings daaruit vir 'n duideliker fokus vorentoe vir die Departement Musiek, en iii.) hoe musiek en navorsing oor musiek 'n bydrae kan lewer tot die breƫr navorsingsfokus van die Universit eit Stellenbosch. 'n Voorbeeld volg van hoe die skeppende kuns op 'n heel spesifieke manier 'n rol te speel het in die uitdagings wat ons omgewing vandag aan ons stel. Die voordrag word in die volgende punte ingedeel: 'n Hoofdeel wat handel oor diversiteit, gevolg deur gedagtes oor musiek in die konteks van 'n diverse kulturele omgewing en hoe musiek met die herstel en uitbouing van menswaardigheid in ons samelewing in verband gebring kan word, 'n samelewing wat vandag gelukkig binne die raamwerk van 'n demokratiese bestel funksioneer. Daar word afgesluit met enkele opmerkings oor die navorsingsfokus in die Musiekdepartement en aan die Universiteit Stellenbosch.